LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 1916 | LekkeSlaap
+22

San Lameer Villa 1916

2 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
San Lameer Villa 1916
Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 1 Jan 2021 tot 30 Nov 2021.

Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 1 Jan 2021 tot 30 Nov 2021.

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 31 Des 2020 tot 30 Nov 2021.

Huisreëls

Bykomende fooie:
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef, en sal 'n week na vertrek terugbetaal word indien daar geen skade ontstaan het nie.
'n Eenmalige administrasiefooi van R450 word per bespreking gehef.
Toegangsgeld vir 2 voertuie is by die prys ingesluit.
Enige ekstra voertuie word teen R100 per voertuig gehef.

Linne word voorsien en word slegs vervang vir verblyf langer as 5 dae.
Badhanddoeke word elke Maandag, Woensdag en Vrydag vervang.
Ekstra ekstra linne en handdoeke kan gereël word teen 'n ekstra fooi.
Sekere DStv-kanale ingesluit.
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Skoonmaakdiens:
Buite seisoen: Beperk tot slegs Maandag, Woensdag en Vrydag. Indien gaste addisionele dae benodig, moet ons daarvan ingelig word, aangesien dit teen 'n ekstra fooi gereël kan word.
Mid-en Hoogseisoen (Langnaweke en skoolvakansies): Daaglikse skoonmaakdiens, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Al die besprekings in Desember en Januarie moet 'n maand voor die inklokdatum betaal word.
Geen betalings kan by die landgoed betaal word nie en dit moet voor die inklokdatum betaal word.

Landgoed-huisreëls:
Deur hierdie eenheid te bespreek, aanvaar gas die bepalings en voorwaardes, sowel as die huisreëls van die landgoed wat besoek word.
Motorfietse word nie op die landgoed toegelaat nie en daar moet vooraf gereël word om die motorfietse op die landgoed te parkeer.

Kansellasies:
Sou ons weer 'n bespreking kan kry, sal ons die volle bedrag minus die administrasiefooi terugbetaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

was R2 200
Vanaf R1 467
per nag (plek vir 6)
was R2 200
Vanaf R1 467
per nag (plek vir 6)
was R2 200
Vanaf R1 467
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 1916, San Lameer-landgoed, Lower South Coast Road, R61, Southbroom, 4227, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFnAE3ROdjciP7CrBnPcSMPoiMmMVA7kSguorxSh9OED6ooaOvF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200, nou Vanaf R1 467  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Villa 1916 San Lameer Estate, Lower South Coast Road, R61 4227 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.943775372569 30.298595130444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!