San Lameer Villa 1920

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

San Lameer Villa is in die hartjie van die landgoed geleë en het slaapplek vir 6 gaste.

Die boonste villa het 3 kamers en 2 badkamers en word met trappe bereik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die ander 2 kamers het enkelbeddens en hulle deel toegang tot 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, wasmasjien en skottelgoedwasser. Gaste kan maaltye aan die eetkamertafel geniet en heerlik in die sitkamer voor 'n TV met DStv ontspan.

Daar is 'n buitebraai wat gaste kan gebruik. Motorhuisparkeerplek is beskikbaar vir 'n voertuig. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n addisionele koste indien dit vooraf met die eienaar gereël word. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die landgoed het verskeie doendinge vir kinders en 'n paar swembaddens. Ander geriewe sluit restaurante, 'n gholfbaan, 'n winkeltjie en die strand in.

Slaapplek

'n Bespreking by San Lameer Villa 1920 sluit in:

4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na San Lameer Villa 1920 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]