LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 1920 | LekkeSlaap
+34

San Lameer Villa 1920

8 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

San Lameer Villa 1920 is 'n eenheid op die boonste verdieping wat met trappe bereik word.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
'n Skoonmaakdiens is teen 'n addisionele koste beskikbaar en kan vooraf met die eienaar gereël word.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die 61, Sanlameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM2o9Hr6HYJ8RuXmV3QK7hxhXWs90qaPSBgxG9Mja8v7n2YJBV7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Off the 61 Sanlameer 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.944037981899 30.298145557147
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!