San Lameer Villa 2112

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

San Lameer Villa 2112 is 'n pragtige vakansievilla op die San Lameer-landgoed in Southbroom. Dié tropiese landgoed het 2 wêreldklas-gholfbane, restaurant, kroeg, spa en toegang tot Blouvlagstrande.

Dié villa beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het lugversorging en die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n etenstafel vir 6 en gemaklike sitplek. Die eetarea lei na 'n onderdakpatio met braaigeriewe en stoepmeubels.

Die landgoed bied muurbal- en tennisbane, 2 swembaddens met 'n uitsig oor die strandmeer, boetiek, gimnasium, biblioteek, geriefswinkel en bordspeletjies.

Slaapplek

'n Bespreking by San Lameer Villa 2112 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na San Lameer Villa 2112 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 295 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false