San Lameer Villa 2506

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Beskrywing

San Lameer Villa 2506 is 'n selfsorg-eenheid wat in die pragtige San Lameer-landgoed geleë is. Dit bied verskeie doendinge wat stapafstand vanaf die vakansie-eenheid is. Dié eenheid is op die tweede verdieping en het 'n merkwaardige uitsig vanaf die balkon.

Die villa het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind jonger as 6 jaar in 1 slaapkamer, daar is verder 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. 'n Slaapbank is beskikbaar in die sitkamer en kan slaapplek vir 2 kinders bied.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die eetkamer het sitplek vir 4 gaste, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale het.

Die leefarea lei na die patio met 'n braai en stoepmeubels met 'n skouspelagtige uitsig oor die landgoed en die see op die horison. Die villa word in piek-seisoen skoongemaak, maar nie in lae-seisoen nie. Doen gerus navraag oor die tariewe vir skoonmaakdienste gedurende die lae-seisoen.

Slaapplek

'n Bespreking by San Lameer Villa 2506 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na San Lameer Villa 2506 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R995 R846 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false