San Lameer Villa 3407

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % off

Kry 30% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
San Lameer Villa 3407
Selfsorg.

Langtermynverblyf-aanbod!*

*Kry 30% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 3 Des 2019.

Spesiale Aanbod!*

*Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 3 Des 2019.

Weeksdagaanbod!*

*Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Langtermynverblyf-aanbod!*

*Kry 30% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Belasting en Ekstras
Selfsorg.
Ekstra kostes is nie ingesluit by die kwotasie nie en word apart gehef:

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef en sal 'n week na gaste uitgeklok het terugbetaal word indien daar geen breekskade was nie.
'n Eenmalige administrasiefooi van R350 word per bespreking gehef.
November 2018 is die bedrag R400, weens die jaarlikse verhoging in die tarief.
Die San Lameer-landhoed het 'n toegangsfooi per voertuig by die hek:
R60 vir 2 dae
R90 vir 3 dae
R100 vir 4 tot 7 dae
R200 vir 8 dae of meer.

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Linne word voorsien.
DStv is ingesluit.

Die villa word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae, openbare vakansiedae en tydens spesiale promosies in lae seisoen. Kontak die instansie vir meer inligting oor skoonmaakdienste en -tariewe op hierdie dae.

Alle besprekings vir Desember en Januarie moet 1 maand voor die inklokdatums betaal word. Geen betalings kan by die landgoed gedoen word nie.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5% van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na San Lameer Villa 3407 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 695 R1 887 per nag (plek vir 8)

Kry 30% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za