San Miguel 4

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

San Miguel 4 is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in St. Michaels-on-Sea in Margate. Die kompleks is naby die strand en ander besienswaardighede in die area.

Dié dubbelverdiepingdupleks bied slaapplek aan 8 gaste en het slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk ’n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders om op te slaap. Die badkamers het elk ’n stort of bad en daar is ’n aparte gastetoilet.

Die kombuis is op die onderste verdieping en is toegerus om kos voor te berei. Daar is ook ’n tuimeldroër. Die sitkamer het ’n TV en gaste kan hul eie DStv-dekodeerders, -slimkaarte en -kabels saambring. Neem asb. kennis dat daar nie 'n Explora-koppelpunt is nie. Die leefarea lei na die ’n binnehof wat ’n wasmasjien en ingeboude braaigeriewe het.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die kompleks is 6 km van die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand en die Shelly Centre af. Daar is ook ’n natuurskoonrit vanaf ander geriewe in dié deel van die Suidkus.

Slaapplek

'n Bespreking by San Miguel 4 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na San Miguel 4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R968 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false