San Miguel
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kinderstrandstraat 3, Glenmore, Port Edward, 3610, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Miguel is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Port Edward. Hierdie eenheid bied slaapplek vir 6 mense en dit is 5 minute se ry van die strand af. Dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat na rustigheid en pret op soek is.
Dié volledig gemeubileerde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 1 koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis het die basiese kosmaaktoebehore.
Die oopplan-sitkamer is langs die eetkamertafel wat sitplek vir 6 gaste bied. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders met 'n klimraam en 'n tennisbaan. Gaste moet asb. hul eie tennistoerusting voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by San Miguel sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Judal Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Kinderstrandstraat 3, Glenmore, Port Edward, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Miguel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Leisure Crest Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kinderstrandstraat 3, Glenmore, Port Edward, 3610, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom