Gordonsbaai Akkommodasie by Sand Castle Views | LekkeSlaap
+52
+52

Sand Castle Views

Selfsorg
  • Vanaf R2 078 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aurora-rylaan 19, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap

Beskrywing

Sand Castle Views is in die prentjiemooi hawedorp, Gordonsbaai, 40 minute se ry van Kaapstad af en is die ideale basis om die Kaap se top-besienswaardighede te verken.

Gaste kan die hoofhuis bespreek, maar die aparte woonstel is nie beskikbaar vir besprekings nie. 'n Bababedjie is beskikbaar op versoek.

Die ruim hoofhuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers met baddens en storte. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bababedjie is op versoek beskikbaar.

Die ruim kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en daar is 'n skottelgoedwasser. Gaste kan by die etenstafel met sitplek vir 6 aansit of in die sitarea voor die TV ontspan. Die leefarea bied toegang tot 'n patio met braaigeriewe, 'n eetarea en 'n swembad met 'n uitsig oor die baai.

Die swembad is vir gaste se ekslusiewe gebruik en kinders onder 10 jaar word verkieslik nie toegelaat nie aangesien daar 'n paar trappe is en die swembad nie omhein is nie.

Gordonsbaai bied verskeie restaurante, koffiewinkels en kroeë, asook doendinge soos om branderplank te ry, hengel, swem, sonsondergang-bootvaarte en walviskyk in seisoentyd.

Slaapplek

’n Bespreking by Sand Castle Views sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Aurora-rylaan 19, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 078
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 078
per nag (plek vir 8)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R2 078
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aurora-rylaan 19, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMy4aIPSnvph1qhAqhxl82DpeZIX7DBHau63Viygaj0BUE5qROo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 078  per nag (plek vir 8) 0 5 1 0 19 Aurora Drive Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-17:00 11:00 -34.162396119912 18.873870537313
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za