Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandals

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie Straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sandals is 'n sonnige tweeslaapkamerwoonstel in Mosselbaai. Die woonstel front noord, is op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks geleë en het 'n berguitsig.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n spieëltafel. Daar is 'n haardroër en kluisie vir gaste. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ingeboude kaste. Linne en handdoeke word voorsien. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuise is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, 'n oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n eetkamertafel met sitplek vir 4. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. In die sitarea is daar 'n slaapbank, rottangstoele en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Daar is ook 'n DVD-speler en gratis WiFi. Die sitarea lei na 'n gemeubileerde balkon. Veilige onderdak-parkeerplek vir 1 motor word voorsien.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe en die swembad. Die kompleks is halfweg tussen Mosselbaai en Hartenbos en dié dorpe bied verskeie winkels, restaurante en doendinge om van te kies. Die gewilde Diaz-strand is binne 600 m se stap van die kompleks af.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandals sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Sandals
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsabé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 7

Ligging

  • Louis Fourie Straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandals het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie Straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7028a483508aed1cc1c76b734a70ae6ddc47d1e9390e1940a8d184c1245fa521cb956fabce938a89f4c596cdac200331b14d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Louis Fourie Road Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165187154078 22.109529802983
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem