Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandbaai Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Van Riebeek 219, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sandbaai Holiday Home is 'n bekoorlike selfsorghuis stapafstand vanaf die strand en ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die sitarea op die boonste verdieping het gemaklike rusbanke en 'n TV en lei na die balkon.

Buite op die balkon is daar sitplek en 'n ingeboude braai, perfek om 'n alfresco-ete te geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandbaai Holiday Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Sweeds

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Hermanus Holiday Homes Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 5

Jaar gelys 6

Ligging

  • Jan Van Riebeek 219, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Van Riebeek 219, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeedf505fd95f6ebb2a7cc368015b79c5839066d37eb9762fe14b981f39d656e0fd5b0556fb8060e10187c2568ab54ae24917?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 219 Jan Van Riebeek Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.421001308014 19.190657563195
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem