Sandbaai Selfsorg
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 1970 tot 26 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 9, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R900 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Sandbaai Selfsorg is 'n vakansiehuis in Sandbaai in Hermanus. Dié huis bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die selfsorghuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet, kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die badkamer het 'n hoekbad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea langsaan het gemaklike sitplek en 1 slaapbank vir 'n kind. Daar is ook 'n slim-TV, kaggel en binnebraai-area. Dit lei na die eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi word voorsien.
Skuifdeure bied toegang tot 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Daar is ook 'n grasperk vir die kinders om op te speel en veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Sandbaai Selfsorg sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Langstraat 9, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 9, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom