Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandbanks Villa

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 12 Des 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 174, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R18 493 R14 794 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sandbanks Villa is 'n luukse selfsorg-villa in Yzerfontein wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Die strand is reg by die huis wat dit 'n lekker vakansie-opsie maak.

Die villa beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Dit spog met moderne, oop ruimtes wat toelaat dat gaste die see vanuit verskeie dele van die huis kan sien. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beide hierdie slaapkamers spog met 'n en suite-badkamer wat 'n instapstort en 'n bad met 'n uitsig oor die see het. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van die slaapkamers spog met 'n TV.

Die oopplan-kombuis het 'n pragtige see-uitsig en is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die ruim leefarea bied ook 'n uitsig oor die see en lei na 'n stoep. Aan die voorkant van die huis is 'n swembad, ingeboude braai en 'n etenstafel en daar is sonstoele in die binnehof. Gaste kan die seesand by die buitestort afspoel.

Die huis het gratis WiFi en daar is veilige parkeerplek op die eiendom. Die villa is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en werk met sonkrag.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandbanks Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 323

Jaar gelys 11

Ligging

  • Dasseneiland-rylaan 174, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R18 493
R18 493 R14 794
per nag (plek vir 10)
Vanaf R18 493
R18 493 R14 794
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 174, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79bffca7510e82450fd0bdad8757111aea14870ff3e927310b5938dd8fd74daa570ff7a05578ff3188f40a35e07af9db2309?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R18 493 nouVanaf R14 794 per nag (plek vir 10) 174 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.370813399215 18.172228847221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem