Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanderling Beach House

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Sanderling Beach House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Bianca H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca H

Familie vakansie met ons volwasse kinders. Voedsel vir die siel.

Die wonderlikste ligging. Die huis is baie goed toegerus. Absoluut fantasties. Sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Emile S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig, absoluut op die water.

Geroeste braaigeriewe. Vuil vloer binne, na 10 minute se kaalvoet loop was ons voete vuil. Ou geriewe. Die netheid en oudheid van die plek was onmiddelik opsigtelik. Daar was alles wat jy wil hê, maar dit was opmerklik verwaarloos. Die waterdruk bo was min. Die stort het nie vinnig dreineer nie. Die wasbak in die slaapkamer bo se kraantuit sit absoluut op die rand van die wasbak wat dit onbruikbaar maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter J
Gesin met tieners

Relaxing stay right on the beach.

Great for surfing, beach walking and exploring the West Coast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike vakansiehuis reg op die strand.

Heerlik gestap langs die see op 'n mooi skoon strand. Mooiste sonsopkoms en -ondergang beleef terwyl ons die gerieflike huis en stoep geniet. Ons het ook gereeld gebraai op die stoep, selfs as dit effe winderig was. Kamers ook gerieflik en pragtige see-uitsig vanuit elke vertrek. Sal beslis weer teruggaan. Kos vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel V
Gesin met klein kinders

Wegbreek kersvakansie was onvergeetlik lekker.

Heerlike vakansie. Vriendelike mense. Mooiste uitsig. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luis R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luis R
Gesin met klein kinders

Most relaxing environment with breath taking views.

The kids love the house and all extras the house has like games, etc. and especially that it's just on the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rossouw K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rossouw K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer daar wil bly. Pragtige plek. Ek beveel dit aan.

Alles wat ons verwag het en meer. Goed versogde plek met ideale ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Max R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Max R
Saam met vriende

Really great location and well laid out house.

I think that it would be better if it was serviced, even if it was every second day. Upstairs bedroom needs a new duvet cover. There was pilling on the cotton which made it uncomfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis, uitstekende ligging.

Ek dink nie 'n mens kan op enige ander plek in Dwarskersbos bly nie. Ons sal vir seker terugkom. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Wonderlike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Spesiaal.

Om heeltyd die see te kan sien, ruik en hoor was goed vir my siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens en netjiese geriewe en goed geleë.

Dit was ons vierde keer in die Sanderling Beach House en elke keer was dit nog 'n besonderse ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl K
Gesin met klein kinders

Comfortable in a world class location!

Stunning view! Amazing beach! Easy access to shops and surrounding areas. Have all you need for a great holiday. Owners require house to be cleaned before departure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sanderling Beach House se terugvoer

Just to clarify we do not expect the house to be cleaned, but left in a tidy manner.

Sanderling Beach House
Ruan M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan M
Saam met vriende

'n Juweelop die Weskus.

Perfekte plek, presies soos geadverteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Brian M
Gesin met klein kinders

Awesome place.

Was a great stay, only issues is that it was not disability friendly (toilet, bath & shower, chairs). Also staircase easy for child to fall off as the bannister has a great open space. A great holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques B
Gesin met tieners

Heerlike langnaweek!

Uitstekende ligging op die strand met 'n lekker kuierstoep. Goed toegeruste kombuis, teekoppies en handseep by wasbakke sal welkom wees. Baie lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth L
Saam met vriende

Incredible, family stay with the perfect location.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik, gesinsverblyf met die ideale bestemming.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sanderling Beach House se terugvoer

Thank you for your rating, Ruth. We are so glad that you enjoyed your getaway.

Kind wishes,
Jan and William

Sanderling Beach House
Noreen (candy) S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Noreen (candy) S
Saam met vriende

A bit expensive, for one person to pay the daily rate, but fine, if shared with 3 couples all contributing. House can sleep 6 adults plus 2 children on sleeper couch.

The house is lovely, had everything we could possibly need, except a large bowl, for beating eggs etc. Also would have liked more shelf space in bathroom for toiletries etc. And more hooks for hanging up clothes in bedrooms. The bath is slippery (dangerous for old people) and needs, some of those stick-on, non-slip thingys, a pkt. of these, are on sale at The Crazy Store, Meadowridge. Had a problem one day, with DStv reception and didn't know who to call or what to do, but came right eventually. The sleeper couch was an added bonus and could sleep an extra 2 people. The books and games, were a nice surprise. Couldn't sleep late, as the light extremely bright here, sun rose early and the bedroom curtains, need block-out lining.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendan B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan B
Gesin met klein kinders

Asemrowend mooi.

Ons verblyf was wonderlik. Die huis self is ten volle toegerus met alles wat jy kan benodig, die uitsig is asemrowend en die rustigheid van die area spreek tot jou siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sanderling Beach House se terugvoer

Thank you Brendan, We are so glad you enjoyed your stay and look forward to hearing from you again, kind regards Jan and William.

Sanderling Beach House
Sonja D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja D
Gesin met tieners

Die Weskus-stilte en ligging van Sanderling Beach House was behoorlik rus vir ons siel!

Die huis is lekker ruim en die kombuis is baie goed toegerus! Die kinders kon hulself goed besig hou met die beskikbare speletjies. Die strand is perfek vir stap en skulpies optel was 'n fees. En die uitsig was ongelooflik, veral met die sonsondergang. Ons sal beslis weer Sandeling Beach House besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sanderling Beach House se terugvoer

Thank you Anton, We are so glad you enjoyed your stay and look forward to hosting you again, kind regards Jan and William.

Sanderling Beach House
Sarita B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita B
Gesin met tieners

Wonderful West Coast breakaway.

Beautiful house, fully equipped and stunning view! Communication was streamline and the whole experience an absolute treat. Thank you, we will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arrie O - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie O
Gesin met klein kinders

Lekker!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 22, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA150815040de0aee8b60b2c10792c1f91a0c5a20c9bcd574d45999d0382dd662ed055d97117f01a93dedb1a2227a8f76d594c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 22 Rocherpan Street, Dwarskersbos Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.682180604517 18.243838306538