6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Rocherpan Street, Dwarskersbos, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sanderling Strandhuis is 150 km buite Kaapstad, op Dwarskersbos se strand geleë, naby die Bergrivier en Rocherpan Natuurreservaat.
Die huis gebruik sonkrag wat alle toebehore tydens beurtkrag ondersteun.
Dié huis bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers en ’n volledig toegeruste kombuis met ’n skottelgoedwasser en ’n wasmasjien. Daar is ’n platskerm-TV met die volledige DStv-pakket, ’n DVD-speler met ’n fliek- en musiekstelsel, ’n CD-speler en ’n iPod-koppelstasie. Gaste kan ook gebruik maak van die versameling boeke en speletjies. WiFi word voorsien.
Een slaapkamer is op die boonste verdieping en spog met ’n koninggrootte-bed en ’n volledige en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers is op die grondvloer. Die een het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en ’n toilet, en die ander een het 2 driekwartbeddens en ’n aangrensende badkamer met ’n bad en ’n toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Daar is 2 onderdak-areas op die onderste verdieping en 'n ingeboude braai aan die seekant. Op die boonste verdieping is daar ’n oop balkon wat asemrowende see- en stranduitsigte bied en ideaal is vir sterrekyk. Gaste kan lekker op die strand gaan stap, draf of fietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
William Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 22 Rocherpan Street, Dwarskersbos, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Sanderling Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Rocherpan Street, Dwarskersbos, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang