Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandkasteeltjie No 1

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Orton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Sandkasteeltjie No 1
Netheid
3.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Corné R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné R

Fantastiese evaring.

In hierdie huis rus jy, met 'n uitsig op die strandmeer asook die see kan jy net rustig raak. Die huis het alles in om lekker te kan bly. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandkasteeltjie No 1 se terugvoer

Corne, baie dankie vir die mooi komentaar. Bly julle het 'n aangename vakansie en lekker rustydjie gehad. Baie welkom om weer te gaan. Groete. Orton

Sandkasteeltjie No 1
Andrew D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew D
Gesin met tieners

Baie lekker.

Stoof binnekant was baie vuil en ons het gegril om dit te gebruik. Stoepe was ook vol sand en vuil met aankoms. Vensters was nie gewas nie. Verder was huis met oog-opslag skoon. Het egter steeds baie lekker gebly, met goeie ligging en pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandkasteeltjie No 1 se terugvoer

Andrew dankie vir jou reaksie op Sandkasteeltjie en die toestande daar wat nie na wense was nie.
Ek het reeds met die skoonmakers gesels. Die stoof sal ons waarskynlik maar moet vervang.
Dit is oud en uitgedien en gevolglik moeilik om behoorlik skoon te kry.
Vertrou julle het die vakansie verder geniet.

Sandkasteeltjie No 1
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandkopsingel, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtehKdrLaBjxHra6FC07wU5feknH9xaEPusZDJIbXj1WPX86MvF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Sandkopsingel Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.345537494632 21.87974312632
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem