Sandori Loft
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visvangerstraat 47, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 16
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandori Loft bied gerieflike selfsorgverblyf en is op die solder van die eienaar se huis, dit het 'n aparte ingang en en is in Paternoster geleë. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en is ideaal vir paartjies of enkelreisigers.
Die knus oopplan-solder het 'n dubbelbed en 'n suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n privaat onderdakstoep met 'n ingeboude braai is beskikbaar. Die eiendom is stapafstand vanaf die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Sandori Loft sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 1
Ligging
- Visvangerstraat 47, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandori Loft het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visvangerstraat 47, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 16