Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandown Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Sandown Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marietjie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Ons het baie lekker gebly in die ruim kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

Thank you for your positive review.
We hope to see you again.
Kind regards, Vanessa.

Sandown Lodge
Lindy K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy K
Gesin met klein kinders

Sal beslis weer hier kom oorslaap.

Baie mooi, skoon verblyf met 'n pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

Thank you for your feedback, Lindy. We really appreciate it and hope to see you again.

Sandown Lodge
Lizette B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B
Besigheidsreis

Rustig.

Kon ontspan na 'n lang dag se werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

Thank you for your wonderful feedback, we really appreciate it and hope to see you back at Sandown Lodge soon.

Sandown Lodge
Tanja D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja D
Gesin met tieners

Goeie ontvangs. Gasvrou baie vriendelik. Heerlik geslaap in 'n netjiese plek en 'n goeie ontbyt die volgende oggend.

Ons sal vir seker weer van Vanessa se blyplek gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

Thank you for your wonderful feedback Tanya. We really appreciate it and hope to see you again.

Sandown Lodge
Michele V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V
Gesin met klein kinders

We had a wonderful time.

We had a warm welcoming, the place was so beautiful and clean. The staff was so friendly. We would recommend them to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

Thank you so much for your positive feedback Michele, we really appreciate it and hope to see you back at Sandown Lodge again.

Sandown Lodge
Theo V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Gesin met tieners

Baie goeie ligging, gasvry en baie gemaklik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

Thank you for your positive feedback, we really appreciate it and hope to see you again.

Sandown Lodge
Margie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie V
Gesin met klein kinders

Wonderful stay.

The attention to detail makes this a wonderful stay in a beautiful home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

Thank you so much for your positive feedback, we really appreciate it.

Sandown Lodge
Deon J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice, quiet clean

Will definitely go back should we be in the vicinity, breathtaking garden, great breakfast, slept well in a clean room with more than what we needed, and a great host, thanks, Vanessa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

Thank you for your wonderful feedback, we really do appreciate it and hope to see you at Sandown Lodge again one day.

Sandown Lodge
Daleen F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen F
Gesin met klein kinders

Voortreflik, vriendelik en uit die boeke.

Ons het heerlik gebly. Abigail was baie vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel. Ons moes baie vroeg ry Vrydagoggend vir die stoei en kon ons nie ontbyt eet nie. Hulle het vir ons Donderdagmiddag ontbyt kamer toe gebring wat ons kon saamneem. Dit is nou diens! Ons sal beslis weer by Sandown Lodge gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

Hi Daleen, dankie vir u goeie resensie. Ons het dit geniet om u en u gesin te akkommodeer en ons sien daarna uit om weer van u te hoor. Vriendelike groete

Sandown Lodge
Nelis Z - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelis Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, vriendelik en veilig.

Baie goeie ligging in 'n pragtige huis en buurt. Kamer is ruim en netjies en toegang is gemaklik. Veilig en gerieflik en ons kon kom en gaan soos ons wil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

Beste Nelis,

Baie dankie vir u goeie resensie en terugvoer. Ons het dit geniet om u te akkommodeer en hoop om binnekort weer van u te hoor.

Vriendelike groete,
Sandown Lodge - bestuur

Sandown Lodge
Marietjie D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D
Besigheidsreis

Very neat and very friendly!

Thank you for the wonderful breakfast serviced with such a friendly face. Thank you once again Abegail!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

Hello Marietjie and thank you for taking the time to review our lodge. We are very pleased to hear you enjoyed our hospitality and we hope to hear from you and your family again in the near future. Warm regards, Abigail.

Sandown Lodge
Dian V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well kept secret.

Homely, easy access, friendly service, love it. Close to CBD. Highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

Thank you for your review and feedback Dian, it is much appreciated. We enjoyed having you stay at our lodge, and we look forward to welcoming you again.

Sandown Lodge
Nicolaas G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas G
Gesin met tieners

Uitstekend, gemaklik en bekostigbaar.

Hierdie gastehuis sal 'n goeie tuiste wees weg van die huis. Ons dogter is 'n student by UK, en om hier tuis te gaan was lekker naby die kampus en in 'n baie lekker omgewing. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

We are pleased to hear you and your family enjoyed your stay with us. We wish you well and look forward to seeing you again.

Sandown Lodge
Hanlie J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en baie luuks.

Ek sal jul enige tyd aanbeveel, baie vriendelike en absoluut hulpvaardig, en was baie lekker. Ontbyt is 5-ster. Vanessa is a fantastic host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

Thank you for your wonderful feedback, we really appreciate it and look forward to seeing you again.

Sandown Lodge
Marc V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marc V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en goed toegerus.

Baie netjies en goed toegeruste kamer en kombuisie. Ons het lekker gebly. Kamer was privaat en stil. Was besonders om saam met die ander gaste ontbyt te eet om 'n groot etenstafel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

Thank you for your review. We value feedback and appreciate you taking the time to review our lodge.
We look forward to welcoming you again in the near future.

Sandown Lodge
Dian V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en aangenaam.

Dis 'n pragtige plek en netjies, my eerste keer en my man se derde keer. Mens kan kom en gaan soos wat jy wil. Daar is veilige parkering. Sentraal geleë. Ontbyt is heerlik. Sal definitief weer van Sandown Logde gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

Thank you for your wonderful feedback. We look forward to having you back at Sandown Lodge in the future.

Sandown Lodge
Rhodé O - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhodé O
Besigheidsreis

Baie netjies, skoon en veilig. Presies wat ek nodig gehad het op my sakereis.

Baie lekker! Goeie gasvrou, nie omgegee dat ek laat by hulle aangekom het weens werksfunksies. Lekker ontbyt - ongelooflik veilig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

Baie dankie Rhode. Ons waardeer u terugvoering en resensie, en wil graag hê dat u weer by ons bly. Vriendelike groete.

Sandown Lodge
Heinrich S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S
Besigheidsreis

Privaat netjies en baie gerieflik!

Die kamer is goed toegerus met goeie ruim fasiliteite om jou werk te kan doen en goeie privaatheid. Die gashere is vriendelik en die ontbyt was uit die boeke uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

Dankie vir die groeie resensie, Heinrich. Dit was aangenaam om u te akkommodeer en ons is bly dat u 'n gemaklike verblyf by ons gehad het. Ons sien daarna uit om u weer te verwelkom. Beste wense

Sandown Lodge
Arina T - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arina T
Besigheidsreis

Goeie ligging, pragtige omgewing.

Mooi gastehuis, met alles wat jy benodig vir 'n kort of langer kuier. Lekker ontbyt ingesluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

Hi Arina. Dankie vir die goeie resensie en terugvoer. Ons waardeer dit regtig en ons hoop om weer van u te hoor.
Vriendelike groete

Sandown Lodge
Iris K - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place and provides peace of mind .

The accommodation is very classy. Received five star treatment and had a peaceful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandown Lodge se terugvoer

Hello Iris, and thank you for taking the time to review our lodge. We are pleased to hear you had a lovely stay with us and enjoyed our hospitality. We hope to hear from you again in the near future. Kind regards and best wishes.

Sandown Lodge
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glebe-weg 10, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee730ee0a7b2cc1c79ed3dfb01962fe53924979c1e666bb92d05afdc57ace81e3a322c142a8962406d348cfe73e276b9f82e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 10 Glebe Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.964536134011 18.478104025126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem