Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandpiper

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Sandpiper
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Delmarie Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmarie Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vakansie gehou.

Baie lekker gebly. Die buite stort was 'n wenner met die kinders. Dadelik vir ons geantwoord op enige vrae. Baie vriendelike en behulpsame bure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fatigah D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatigah D
Gesin met klein kinders

Lovely stay for 20-somethings or parents with teens.

We were thrilled to stay at the Sandpiper. It's a great place if you just want to kick back and have a comfortable place to do so. There were some board games and card games we could play with our little ones, which helped since we forgot ours. Seeing as there's no TV, we made our own entertainment and had fun all weekend, and this is definitely the place for that. The only reason I would advise against going there with young children is that there are a few safety concerns for them, like the grass patch in front of the home. Having boys, there were a few tumbles into the bushes beyond the grass. If you're going there with teens or slightly older kids, I imagine they would be able to prevent themselves from such falls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaironesa P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gaironesa P
Saam met vriende

It was okay.

No proper braai facilities. Weber was broken and we could not braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Perfek vir 'n klein groep wat saam toer.

Elke kamer het sy eie ingang met 'n groot leefarea. So dis perfek vir 2 of 3 couples wat saam vakansie wil hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina O
Gesin met tieners

Dit was baie huislik. Lekker om alles te hê wat jy benodig.

Klein ketel om water mee te kook in load shedding sal lekker wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D
Gesin met klein kinders

Asemrowend-mooi.

Sandpiper is 'n mooi, skoon en netjiese plek. Elke kamer het sy eie badkamer. Kombuis het alles wat nodig is. Gasstoof het baie gehelp het met die loadshed-dae. Kinders kon op grasperk speel. Oop deure het vir vars lug gesorg. Buite stort was natuurlik almal se hoogte punt as ons van die strand afkom. Selfs die bure was vriendelik en gasvry. Dit was 'n heerlike ervaring en ons gaan verseker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana R
Gesin met tieners

Beautiful home, beautiful views.

We had the best, most relaxing family weekend. It is so tranquil and peaceful, we really wanted to stay longer. We spitted some whales and the weather was just right. The house is equipped with everything you need and more. We will definitely be back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernie H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie H
Gesin met tieners

Skone rus en vrede.

Baie aangename ervaring in Sandpiper. Baie dankie. Pragtige skoon atmosfeer, heerlike buitestort, oulikste kombuis. Geen TV is 'n groot bonus! Dankie, dit was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique B
Saam met vriende

A lovely weekend stay!

We had a lovely weekend with friends at Sandpiper. The house has simple facilities but has a lovely feel, beautiful views and comfortable beds and couches. We read, chatted, and ate to our heart's content. This is what this house is made for - relaxed living on the deck when the weather is good, around the fire when it's not.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nohlanga M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nohlanga M
Saam met vriende

View was awesome place was very neat.

Please was beautiful inside and outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathys L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mathys L
Gesin met tieners

Lekker mooi en rustig.

Was baie mooi skoon en alles wat jy nodig het om lekker uit te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Huislik, uitsig is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-mart R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mart R
Saam met vriende

Oopplan, kuierhuis.

Ons het 2 aande saam met vriende oorgebly in Sandpiper-huis. Die kamers loop almal uit op die oopplan-sitkamer wat uitloop op 'n stoep. Die weer was lieflik en die see front wandelpad en natuurreservaat albei loopafstand. Was perfek. En ons sal graag weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine V
Gesin met klein kinders

Lekker, mooi, buite.

Baie rustig, dit is naby genoeg, maar mens voel heeltemal weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico P
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Lekker gemaklik en ons was mal oor die stacking doors wat alles mooi oop maak. Ons het oond en TV gemis, maar anders heel lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rughshana D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rughshana D
Saam met vriende

This year has been really hectic and Sandpiper provided the perfect setting for the most amazing escape.

The space was warm and so welcoming. Everything was so neat and well-maintained and not having the TV was absolutely no problem! The space insists on maximum relaxation. Ideal for 6 people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Gesin met klein kinders

Was a great get away, close to nature and the beach and don't forget the caves.

Great place to walk around and explore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krystle C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krystle C
Gesin met klein kinders

Stunning cosy and relaxing.

We really enjoyed our stay. My kids slept so well which was a fear for me. The whole house was so so calming. Loved the outdoor showers and beautiful sunsets! The kitchen is a bit small and an oven would be great but overall the stay was special!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kurt M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kurt M
Saam met vriende

Uitstekende uitleg van huis en wonderlike ligging met kort afstand na see en baie mooi see-uitsig van stoep.

Lekker kuierhuis en leefarea wat na stoep uitloop maak dit baie gerieflik as jy 6 mense is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus V

Baie mooi en skoon plek om vakansie te gaan hou.

Het die tyd in Sandpiper baie geniet saam familie. Heerlike stoep om op te kuier en gerief met die skottelgoedwasser.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariechen E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen E
Saam met vriende

Vinnige wegbreek.

Sandpiper is goed toegerus, netjies en beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M

Amazing.

Thanks so much. Had an amazing time. Perfect place to relax. House is equipped with everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea D
Saam met vriende

Ongelooflike vakansie.

Die huis is baie netjies en was heerlik om daar te kom bly. Baie ruim. Pragtige uitsig. Sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia V
Gesin met tieners

Fantastiese huis met alles wat nodig is.

Lieflike oopplan-huis met al die nodige geriewe. Ligging en uitsig perfek! Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saunika G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Saunika G
Gesin met klein kinders

Netjies en mooi verblyf.

Baie lekker gebly by Sandpiper.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 41, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARe9cjvxeYhPZpm2mP2BelwOI1GeQJUZHHFNP5SeieA547bDI0Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 41 De Villiers Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.552846 19.371406
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem