Sandpiper Self Catering
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiperweg 25, Beaconbaai, Oos-Londen, 5214, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 16
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandpiper Self Catering is 'n lieflike selfsorgeenheid met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Beaconbaai, Oos-Londen, geleë is. Dit is die ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek en is naby plaaslike besienswaardighede en restaurante.
Dié eenheid het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n ekstra groot koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuisie lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gratis, onbeperkte WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket is beskikbaar.
Die privaat stoep het buitesitplek en daar is 'n pragtige lowergroen tuin. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie verblyf is stapafstand vanaf Blue Bend Beach en die Blue Lagoon-hotel.
Slaapplek
’n Bespreking by Sandpiper Self Catering sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Sandpiperweg 25, Beaconbaai, Oos-Londen, 5214, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Blue Bend Stirling Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiperweg 25, Beaconbaai, Oos-Londen, 5214, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 16