- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cloetestraat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 518 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sandra's Guest House is net van die strand af en in die idilliese Weskus-vakansiedorpie Langebaan geleë. Ons bied die perfekte wegbreekplek. Kom bly, ontspan, skop jou skoene uit en geniet die rus wat Langebaan bied.
Al die kamers is luuks gemeubileer en elk het 'n en suite-badkamer. Braaigeriewe is beskikbaar vir die gaste wat in die aande wil ontspan "by die huis". Ontspan op 'n sonstoel en kyk die sonsondergang terwyl jy aan 'n glasie wyn teug. Loop dan na een van die uitstekende restaurante in die dorp. Die naaste een is net 100 m weg. Geniet die volgende oggend ontbyt met 'n uitsig oor die strandmeer. Beplan jou dag om Langebaan te verken, of ontspan in die komvenster in die gaste-leefarea.
Ons is ideaal geleë vir die watersportentoesias, 'n kort entjie se stap na die strand vir vlieërbranderry, seilplankry of kajak. Ons het 'n buitestort sodat jy die seesand kan afspoel na die dag se aktiwiteite.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Cloetestraat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandra het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cloetestraat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap