Sandstone Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R511, Pretoriastraat, Brits, 0250, Noordwes
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandstone Lodge lê tussen Brits en Hartbeespoortdam. Dié lodge bied gerieflike verblyf omring deur reuse tuine en bome.
Ons het 3 dubbelkamers, 'n selfsorgwoonstel en 'n gesinskamer. Elke kamer is toegerus met lugversorging en sekere DStv-kanale is beskikbaar. Verder is daar 'n swembad, braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi is op versoek beskikbaar. Ontbyt-, middag- en aandete-pakkies is ook op versoek beskikbaar.
Die omgewing bied heelwat doendinge, soos bootvaarte, waterponieritte, en binnebandpret op die Hartbeespoortdam, perdry, vierwielmotorfietsry, warmlugbalonsafari's, staproetes en riviervlotvaart.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Langs die R511, Pretoriastraat, Brits, 0250, Noordwes
- Gaste dink Sandstone Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R511, Pretoriastraat, Brits, 0250, Noordwes