Sandy's Place
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sterna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 174
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Eugene R - Mei 2024
Algehele gradering
'n Gemaklike blyplek in die dorp met alles in loopafstand.
Wayne B - Mei 2024
Algehele gradering
Aangenaam. Veras.
Frans G - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike rusplek na 'n lang dag se ry.
Louis P - Apr 2024
Algehele gradering
Ons tweede keer daar oorgeslaap. Netjies, skoon en alles wat jy nodig het.
Jannik L - Apr 2024
Algehele gradering
Uiters lekker!
Antoinette S - Apr 2024
Algehele gradering
As ek 100 sterre kon gee, sou ek. Ek gaan definitief weer hier oorbly!
Jenny D - Apr 2024
Algehele gradering
Spectacular.
Nòvichka P - Mrt 2024
Algehele gradering
The scenery is beautiful.
Ronel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Janette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi, netjiese verblyf en maklik om te kry.
Annelize B - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable and spacious.
Linda M - Mrt 2024
Algehele gradering
Well equipped and comfortable in a very conveniently situated location.
Glynis H - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing and enjoyable.
Peter B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely.
Christa B - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Paul V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, vriendelike eienaars.
Pierre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Deon H - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier in Barrydale.
Marius Gerrit B - Feb 2024
Algehele gradering
Studio woonstel baie goed ingerig. Barrydale is 'n baie goeie toeriste bestemming.
Dawid S - Feb 2024
Algehele gradering
Sal beslis Sandy's Place aanbeveel vir enige iemand wat in Barrydale kom kuier.
Daleelah L - Feb 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Jenni M - Jan 2024
Algehele gradering
Good stay.
Ben L - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Obus V - Jan 2024
Algehele gradering
Lieflike en prentjiemooi plek.
Edith M - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful place! Very very good service! Friendly people!
Malvin A - Jan 2024
Algehele gradering
Sal weer daarheen gaan.
Jacques F - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties, lekker rustig.
Lana S - Des 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik en rustig!
Jackie B - Des 2023
Algehele gradering
A really great stay.
Grezeldavan V - Des 2023
Algehele gradering
Therapeutic, refreshing, relaxing.
Berdine S - Des 2023
Algehele gradering
Great value for money.
Rushana R - Des 2023
Algehele gradering
My kuier was ongelooflik. Ek het baie lekker gebly.
Herman C - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Lorraine H - Des 2023
Algehele gradering
Clean and beautiful unit, lovely host and beautiful view.
Rinalda D - Nov 2023
Algehele gradering
Puik ontvangs, heerlik en ontspanne.
Olga V - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Ferdie V - Nov 2023
Algehele gradering
Recommended.
Grant J - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Leana J - Okt 2023
Algehele gradering
Puik plek 5 ster.
John L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Sharon B - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely, clean accommodation.
Jacoba E - Sep 2023
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Jos L - Aug 2023
Algehele gradering
Good overall, except the cabinets.
Jean M - Aug 2023
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Cliff T - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent — cosy, clean and exceptionally friendly.
Shaun K - Aug 2023
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Adine F - Jul 2023
Algehele gradering
Gesellig.
Debbie Jr V - Mei 2023
Algehele gradering
Perfek.
Deon J - Mei 2023
Algehele gradering
Was opsoek na bietjie rustigheid en het dit gekry. Vriendelike mense wat ons ontvang het.
Maria M - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangename, netjiese en bekostigbare oornagverblyf met alles wat nodig is vir 'n gemaklike, warm slaapplek op 'n koue nag!
Eugene D - Mei 2023
Algehele gradering
Ontvangs en diens goed/vriendelik.
Michelle D - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing venue with amazing hosts.
Annette E - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige rusplek. Voel soos my huis.
Tina M - Mrt 2023
Algehele gradering
Overnight stay on the way back to Johannesburg.
Leonora S - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Die kamer was ruim en goed toegerus met alles wat mens benodig in 'n selfsorgeenheid.
Sandy's Place se terugvoer
Goeie dag Mnr
Ek vra groot omverskoning dat U nie tevrede was met U eenheid nie. Ons was redelik besig gedurende die tyd wat U ons besoek het, en al die ander eenhede was al reeds vol bespreek. Ons probeer graag om almal tevrede te stel. Hoop U sal ons gou weer besoek.
Groete
Angelique
Kristy K - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons was net twee aande daar, waarvan een by 'n troue was, maar dit was gemaklik en die WiFi en DStv het ook baie gehelp.
Marleen R - Feb 2023
Algehele gradering
Lieflike plek. Uitstaande diens.
Johan V - Feb 2023
Algehele gradering
Aangename plek.
Annemarie V - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende sakpasverblyf.
Liezel B - Jan 2023
Algehele gradering
It was amazing.
Michelle T - Jan 2023
Algehele gradering
It was a pleasure to stay at Sandy's Place again!
Crystal R - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful, comfortable, fresh air.
Lees meerCecile N - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely accommodation in Barrydale.
Madeleen E - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Amanda D - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Maxeen B - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, vriendelik, alles wat jy nodig het.
Jan D - Des 2022
Algehele gradering
Klein dorpie ervaring.
Carla C - Des 2022
Algehele gradering
Lovely, quiet and clean. Friendly reception.
Christelle F - Nov 2022
Algehele gradering
Was in Barrydale vir werk. Die verblyf was perfek.
Dalene N - Nov 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Johan J - Nov 2022
Algehele gradering
Alles was perfek.
Martie S - Okt 2022
Algehele gradering
Situatie is goed en de eigenaar is super vriendelik en begulpsaam.
Olga V - Sep 2022
Algehele gradering
Beste plek ooit.
Jeanette W - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflike, goedgeleë selfsorgeenheid in 'n veilige omgewing en met 'n pragtige tuin.
Olga V - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Sunette S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Melanie P - Jul 2022
Algehele gradering
Ons kuier was heerlik rustig. Sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak en sal almal aanraai om daar te gaan bly.
Deon G - Jun 2022
Algehele gradering
Our weekend breakaway to Barrydale, staying at Sandy's Place was peaceful and so relaxing. No need to bring any extras with. Everything for a self-catering chalet was there. Thank you very much. Excellent.
Rina V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en veilig.
Marike G - Apr 2022
Algehele gradering
A lovely stay in Barrydale with the best hosts.
Alba D - Mrt 2022
Algehele gradering
We had a lovely time at Sandy's Place.
Retha T - Mrt 2022
Algehele gradering
Very nice, neat and clean.
Ronwon L - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was awesome.
Lydia M - Feb 2022
Algehele gradering
Easy, clean and nice pool!
Johan L - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies met vreindelike gasheer en gasvrou.
Nico V - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier. Johan en Sterna baie aangename mense.
Louis P - Jan 2022
Algehele gradering
Wat 'n juweel.
Haidee R - Jan 2022
Algehele gradering
Neat, kind, thoughtful.
Christine Elizabeth B - Des 2021
Algehele gradering
Als was baie skoon en netjies.
Marichen M - Des 2021
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Talita M - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf met alles wat nodig is.
Neville B - Nov 2021
Algehele gradering
Very pleasant and a great place to stay.
Marinda V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker met fantastiese diens.
Magdaleen V - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig, baie geniet.
Marie R - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike onspan en kuier in Barrydale.
Suzette B - Mei 2021
Algehele gradering
Warm welcome by hostess which made us feel at home.
Malie V - Apr 2021
Algehele gradering
Die eienaars het ons sommer dadelik tuis laat voel met hul vriendelike ontvangs.
Gerda P - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker area. Die kamers is goed toegerus en is baie vriendelik vir ’n bejaarde persoon.
Anne D - Jan 2021
Algehele gradering
Lovely spacious house with stunning braai area/veranda.
Carol P - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, rustige omgewing.
Chris B - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker rustige, plattelandse atmosfeer.
Juan S - Feb 2020
Algehele gradering
Ideale plek om uit te span en af te skakel.
Michelle P - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderfully, tranquil, spacious room, lovely shower. The pool and oasis was a welcomed oasis. It was great that each room had its own entry to the pool.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike, rustige, ruim kamer, lieflike stort. Die swembad en oase was 'n welkome oase. Dit was wonderlik dat elke kamer sy eie toegang tot die swembad gehad het.
Ek was mal daaroor dat ons ons fietse by die ingang van ons kamer kon parkeer. Die gashere het melk vir koffie en hout voorsien - beslis besonders! Hou van die ligging - ons het oral geloop op Oujaarsaand! Dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Linda L - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustig en privaat.
Jake O - Nov 2019
Algehele gradering
Comfortable and helpful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklik en behulpsaam.
Die personeel was baie behulpsaam en koffie en melk is voorsien. Die enigste slegte ding was die hond wat snags blaf en my 'n paar keer wakker gemaak het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sandy's Place se terugvoer
Good day
I am really sorry, but we do not have a dog.
Hannalie A - Sep 2019
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik, sal definitief aanbeveel.
Johan A - Jul 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Philip L - Apr 2019
Algehele gradering
A good place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Goeie plek om te bly.
'n Lieflike plek om te bly in Barrydale.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andre V - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike diens!
Jeantte H - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Stephan S - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker gebly!
Paul S - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie oornagplek op deurreis.
Linda F - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike mense en het regtig lekker gebly. Dankie.
Marenet J - Des 2018
Algehele gradering
Rustige, netjiese verblyf met gawe eienaars.
Angelique Z - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en diens.
Petrus F - Sep 2018
Algehele gradering
Nice and quiet place. DSTV access can be improved.
Janet Lynn M - Sep 2018
Algehele gradering
Very clean, but cluttered and on very noisy road.
Justin S - Aug 2018
Algehele gradering
Maklik bereikbaar, veilig, baie gerieflik en gasvrye mense.
Lizette H - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies en als wat jy wil hê.
Rochelle B - Jun 2018
Algehele gradering
Excellent self catering accommodation. Friendly owners.
Riana K - Jun 2018
Algehele gradering
Dis 'n mooi, netjiese en skoon plek, en het alles in wat mens nodig het. 'n Heerlike rusplek vir die reisiger.
Kobus G - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflike ligging op die R62.
Cheryl S - Feb 2018
Algehele gradering
Clean and neat.
Nicky D - Nov 2017
Algehele gradering
Gerieflik en baie mooi.
James V - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs netjies en skoon.
René K - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Trish S - Aug 2017
Algehele gradering
Goeie diens.
Myrtle K - Aug 2017
Algehele gradering
Vyfster verblyf.
Irma V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies en was gul ontvang deur eienaars.
Sarel V - Mei 2017
Algehele gradering
Baie gawe mense en heerlik gebly. Als mooi skoon, stil en rustig.
Pd C - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens en waarde vir geld.
Ilze S - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Barry K - Jan 2017
Algehele gradering
Akkommodasie gerieflik, skoon en almal baie gasvry.
Jonathan F - Jan 2017
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Andre C - Des 2016
Algehele gradering
Skaflik.
Grové J - Des 2016
Algehele gradering
Ek kan net se dit was uitstekend.
Maryna S - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies en rustige plekkie, perfek vir 'n stil wegbreek!
Pauline D - Sep 2016
Algehele gradering
Rustig, netjies, skoon.
Attie B - Aug 2016
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf met uitstekende kliëntediens.
Lees meerElma V - Aug 2016
Algehele gradering
Ruim en netjies.
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Estell M - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik ontvang en het heerlik gebly in die groot huis.
Chris L - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sandy's Place se terugvoer
Die Munisipaliteit verskaf aan ons die M-Net sein. Ongelukkig het ons geen beheer daaroor nie en is dit nie in ons hande om die problem uit te sorteer nie.
jammer indien dit enige ongerief veroorsaak het. Dankie nogmaals vir die oorbly by Sandy's Place. Dit word waardeer.
Groete Sterna.
Elreth S - Jan 2016
Algehele gradering
Puik - baie dankie!
Hans N - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie en selfsorg-eenheid.
Emma S - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Amanda O - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Riana S - Des 2015
Algehele gradering
Ruim en netjies. Pragtige badkamer, heerlike swembad.
Jannie S - Des 2015
Algehele gradering
Baie netjiese en aangename verblyf.
Leon W - Nov 2015
Algehele gradering
Ons verblyf was bevredigend.
Elisma O - Okt 2015
Algehele gradering
Hoe verbeter mens op die heel beste?
Van Rensburg S - Sep 2015
Algehele gradering
Baie rustig! Die mense is almal gaaf. Ek het baie tuis gevoel.
Victor T - Jun 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam, skoon en gerieflik.
Elza E - Apr 2015
Algehele gradering
Ek sal beslis weer van Sandy's Place gebruik maak.
Martin B - Feb 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam en aan te bevele.
Marian T - Jan 2015
Algehele gradering
Goed toegeruste eenheid.
Prudence F - Des 2014
Algehele gradering
I must say I felt at home.
Willie G - Des 2014
Algehele gradering
Great!
Tanya S - Des 2014
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld!
Corne R - Sep 2014
Algehele gradering
Awesome value for money
Dennis F - Jul 2014
Algehele gradering
Rustig!
Marcia P - Mei 2014
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Flip V - Mei 2014
Algehele gradering
'n Aangename en gerieflike blyplek.
Johanna D - Mei 2014
Algehele gradering
Die beste waarde vir geld in die land!
Jake D - Apr 2014
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en aangename mense!
Ron S - Apr 2014
Algehele gradering
Friendly and welcoming
Maryna V - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik met vriendelike mense.
Lauren F - Mrt 2014
Algehele gradering
Plenty of Space
Gary T - Feb 2014
Algehele gradering
Genotvol en goeie waarde vir geld!
Danica V - Des 2013
Algehele gradering
Waarde vir geld; sal beslis weer hier oornag!
Jannie D - Nov 2013
Algehele gradering
Aangename verblyf. Baie vriendelike ontvangs.
Maans S - Nov 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam en baie lekker!
Stefan G - Aug 2013
Algehele gradering
Skoon en baie netjies.
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-straat 52, Barrydale, 6750, Wes-Kaap