Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandy Shores

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 39, Sandy Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 R2 430 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sandy Shores is 'n pragtige en helder selfsorgvakansiehuis wat ideaal geleë is in Columbine in St. Helenabaai. Hierdie huis is die perfekte opsie vir 'n wegbreek aan die Weskus saam met vriende en familie, want hierdie verblyf is net 'n hanetreetjie weg van die strand en sy asemrowende sonsondergang-uitsigte.

Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Langs die eetarea is 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n ingeboude braai. Buite is daar 'n gedeeltelike onderdakstoep met 'n etenstafel en ekstra braaigeriewe. Die ligging van hierdie huis is ook net 'n entjie vanaf talle restaurante en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandy Shores sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Sandy Shores
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Zueney Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 15

Jaar gelys 3

Ligging

  • Beach-weg 39, Sandy Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandy Shores het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
R2 700 R2 430
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 700
R2 700 R2 430
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 39, Sandy Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3c4d469c1e7a18f5b05a2668683fd94ec438c5a6bd773e7beac710fbded232b47d7ef2dafcae3b027bed904ed492ad8e2f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 430 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 39 Beach Road Sandy Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.734914 17.9990677
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem