Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandy Shores Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jade Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Sandy Shores Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cailynn B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cailynn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, value for money, relaxing.

Sandy Shores was beautiful and quiet. The room was homely and modern, and my partner and I thoroughly enjoyed the peace and quiet of the area. It is nice and close to all the local activities, and it's a nice drive from Grotto Beach, which makes a nice short road trip! Would highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Baie lekker gekuier, eenheid is skoon en uiters volledig toegerus. Kan dit sterk aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joré V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joré V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, modern, privaat en bekostigbaar!

Ons het só lekker gebly! Fantastiese tariewe en al is die blyplek in Sandbaai, beskou ons dit as 'n great ligging omdat Hermanus naby genoeg is vir 'n vinnige mall- of strand-uitstappie, maar mens kan die verskriklike besige gevoel van 'n vakansiedorp vermy en 'n bietjie rustigheid kry. Die cottage is skoon, netjies en goed ingerig - al wat ons nie kon vind nie, is skoonmaakgoed vir die Weber. Ons het elke dag van die privaat buite-area gebruik gemaak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores Cottage se terugvoer

Dankie Joré, ons is so bly julle het dit geniet

Sandy Shores Cottage
Angelo P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Relaxing and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores Cottage se terugvoer

Thank you, Angelo! It was an absolute pleasure having you and we hope to see you again

Sandy Shores Cottage
Anita V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great comfortable stay.

Made the booking for my brother and his wife. They were very comfortable and appreciated the attention to detail. The host was also very supportive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores Cottage se terugvoer

Thank you, Anita! Your brother and his wife were lovely guests and are always welcome

Sandy Shores Cottage
Tessa S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en pragtige oornag geriewe.

Pragtig skoon en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores Cottage se terugvoer

Dankie Tessa, ons is so bly julle het dit geniet! Dit was 'n plesier om julle hier te hê en hoop om julle weer te sien.

Sandy Shores Cottage
Roxanne K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Department nice clean very accommodating. Will I do it again yes.

Quiet atmosphere just what the soul needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores Cottage se terugvoer

Thank you, Marchelle! It was a pleasure having you, and we hope to see you again soon.

Sandy Shores Cottage
Mauritz D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as waarde vir geld.

12 uit 10. Onverbeterlik! Uitsonderlik netjies en keurig gemeubileerd. Sal vir 'n maand daar kan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores Cottage se terugvoer

Baie dankie Mauritz, ons is so bly julle het dit geniet! Dit was 'n plesier om jul hier te hê en hoop om julle weer te sien.

Sandy Shores Cottage
Trystan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trystan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is so above standards.

It was amazing. I am definitely going again. It's one of the best places I have stayed at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores Cottage se terugvoer

Thank you, Trystan! It was an absolute pleasure having you and we hope to see you again soon

Sandy Shores Cottage
Megan M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, modern en goeie waarde vir geld.

Baie mooi plekkie met 'n moderne badkamer. Baie skoon en netjies. Veilige area. Het baie lekker gebly, geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores Cottage se terugvoer

Dankie Megan, ons is so bly julle het dit geniet! Dit was 'n plesier om jul hier te hê en hoop om julle weer te sien.

Sandy Shores Cottage
Estelle B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf gewees.

Die verblyf was fantasties, sal beslis aanbeveel en weer daar gaan bly. Super skoon, ruim en netjies, alles wat 'n mens nodig het en baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores Cottage se terugvoer

Dankie Estelle, ons is so bly julle het dit geniet. Dit was 'n plesier om julle hier te hê en hoop om julle weer te sien.

Sandy Shores Cottage
Hester D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf, vriendelike gasheer, goed toegerus.

Ideaal geleë om die omgewing te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores Cottage se terugvoer

Dankie Hester, ons is so bly julle het dit geniet. Dit was n plesier om jul hier te hê en hoop om julle weer to sien.

Sandy Shores Cottage
Marene W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly in die moderne woonstel.

Eienaars is baie vriendelik en gasvry. Dit het warm geword vir winter, toe bring hulle 'n waaier. Die woonstel is baie netjies en modern in 'n rustige area. Het net 2 aande oornag, maar sou nog langer wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores Cottage se terugvoer

Dankie Marene, ons is bly julle het dit geniet. Dit was n plesier om jul hier te hê.

Sandy Shores Cottage
Sonja V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreek naweek!

Ons was met ope arms ontvang deur die eienaars. Die huisie was toegerus met alles waaraan jy kan dink. Alles was netjies en skoon. Ons het die tydjie daar baie geniet en sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores Cottage se terugvoer

Dankie Sonja. Dit was a plesier om julle by ons te hê. Ons hoop om julle weer to sien.

Sandy Shores Cottage
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-singel 61, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccaae6a17bdc6baaed9ab0012077a2192e46aa944410ec10cf8beb0546e7fb3ae7d1e36f66de23cda271989ff8005b298fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 61 Piet Retief Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.419291350467 19.199089564418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem