Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandy Shores No 3

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Manja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Sandy Shores No 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Malinda B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda B
Gesin met tieners

N Tweede tuiste weg van jou huis.

Weereens so bederf met die behulpsame en vriendelike mense. Baie gemaklik, netjiese verblyf en ook perfek geleë. Baie dankbaar dat ons weer daar kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores No 3 se terugvoer

Baie dankie vir jul pragtige resensie. Julle is altyd welkom by ons.

Sandy Shores No 3
Marietjie R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie R
Gesin met tieners

Heerlik!

Netjiese en baie lekker huis! Ons sal beslis dit aanbeveel en weer daar gaan bly as ons Hentiesbaai toe gaan! Baie goed toegerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores No 3 se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie. Was heerlik om met jou te kon korrespondeer en ek is bly julle het die vakansie geniet. Ons ontvang julle met liefde enige tyd weer. Manja

Sandy Shores No 3
Lourens F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens F
Saam met vriende

Baie netjiese en veilige plekkie. Alles was perfek en die eienaar was baie hulpvaardig en betrokke.

Kan dit baie sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores No 3 se terugvoer

Baie dankie Lourens. Ons is bevoorreg dat julle ons gekies het vir jul spesiale trippie Namibië toe. Ons wag vir julle, kom gou weer. Groete. Manja

Sandy Shores No 3
Tiaan L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan L
Saam met vriende

Uitstekende verblyf wat van gasvryheid oorloop.

Ons het by Sandy Shores No 3 gebly vir 11 nagte op ons hengeltoer na Hentiesbaai. Manja en Frieda se gasvryheid spreek boekdele van hoe die mense van Namibia is. Hulle het my gereeld gedurende ons tyd daar gekontak om te hoor of alles nog in orde is, en as daar ietsie was soos die krag wat amper op is, of die WiFi se data wat klaar is, dan het hulle dit spoedig uitgesorteer. Die bonus was natuurlik die dame wat hulle gereël het om die huis skoon te maak vir ons, dit was wonderlik om na 'n dag se visvang terug te kom, en jou visvangklere van die vorige paar dae was gewas en gestryk. Die huis se fasiliteite is uitstekend. Daar is meer as genoeg yskaste en vrieskaste as wat nodig was. Die kombuis is goed toegerus met alles wat jy sou benodig. Die dubbelmotorhuis werk perfek om alles veilig weg te stoor en was groot genoeg vir my Hilux en sleepwa om gemaklik in te pas, daar was tot 'n rak vir jou visstokke om dit mooi netjies te stoor. Sandy Shores No 3 sal my beslis weer sien in die nabye toekoms. Dankie aan Manja en Frieda weer vir julle gasvryheid, ons het sommer tuis gevoel. PS. Die tannie wat langsaan bly deel graag visvangnuus met mens elke middag as jy by die huis stop. Sy was selfs gaaf genoeg om haar fles vir ons te leen nadat ons s'n nie meer water warm gehou het nie. Hentiesbaai/Namibia, julle was tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores No 3 se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie Tiaan.
Dis regtig lekker om te hoor ons is nog oppie ball. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
SS3 Groete

Sandy Shores No 3
Freddie K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie K
Saam met vriende

Ongelooflike lekker kuier!!!

Een van die beste "Lekkerslaap" eenhede waarin ons nog gebly het!!!! Baie netjies, skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores No 3 se terugvoer

Freddie, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer jul ondersteuning en hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.

Sandy Shores No 3
Koos J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos J
Saam met vriende

Alles 100%

Lekker gekuier huis in orde met alles wat benodig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Baie lekker.

Woonstel baie netjies, eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores No 3 se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle volgende jaar weer.

Sandy Shores No 3
Chris L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Saam met vriende

Gemaklik, netjies en vriendelike eienaars.

Netjiese verblyf, ruim en veilig, alles wat nodig is, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores No 3 se terugvoer

Liewe Alta, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop en vertrou die res van julle vakansie hier in Namibië was ook lekker en vol avontuur. Kom kuier asseblief enige tyd weer. Groete. Manja

Sandy Shores No 3
Deon L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon L
Gesin met klein kinders

Dit was uitstekend en netjies.

Die huis se lokasie is uitstekend. Kinders geniet die dubbelverdieping. Die volle toegeruste huis is 'n groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores No 3 se terugvoer

Beste Deon,

Baie dankie vir julle goeie resensie. Ons is bly julle het die vakansie geniet.

Kom kuier asb. gou weer.

Regards,
Sandy Shores No 3

Sandy Shores No 3
Eldee P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldee P
Gesin met klein kinders

Die beste verblyf in die 13 jaar wat ons al op Henties jaarliks vakansie hou

Puik diens. So goed soos om by my eie huis te wees. Daar kort niks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores No 3 se terugvoer

Beste Eldee,

Baie dankie vir die pragtige resensie! Dit was 'n groot voorreg om julle by ons te kon huisves. Ons kan nie wag om julle weer te sien nie.

Groetnis,
Neels en Manja van der Walt

Sandy Shores No 3
Edward T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward T
Saam met vriende

Lovely house, clean and convenient, modern.

Nice place to stay, short walk to beach, unfortunately not able to use washing machine or tumble dryer and Wi-Fi only available once you have gone into town to purchase data. Power off the day we left so kind people allowed us to pay balance once we were home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores No 3 se terugvoer

Dear Edward,
Thank you so much for your kind review. We are working with the network provider towards a more permanent solution for the Wi-Fi and hope to have this resolved soon. Thank you for booking with Sandy Shores No. 3, we hope to see you again soon.

Sandy Shores No 3
Malinda B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda B
Gesin met tieners

Beste gehalte vir jou geld.

Ongelooflike lekker akkommodasie met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores No 3 se terugvoer

Beste Malinda, baie dankie vir jul pragtige resensie.
Kom kuier asseblief gou weer.

Groete
Neels en Manja

Sandy Shores No 3
Nerina V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina V
Saam met vriende

Goed toegerus - gerieflik - kuiervriendelik en netjiese, skoon verblyf.

2de en 3de slaapkamer kan doen met 'n spieël in die kamers bo die bruin kassies by die deur vir as mens hare wil droogblaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandy Shores No 3 se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, julle was die perfekte gaste. Jou voorstel vir spieëls in die kamers is ‘n fantastiese idee en ons sal dit verseker doen. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Sandy Shores No 3
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hentie van der Merwe-straat 3, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA223f4815c83f0206306f95a319014c5562145e3d4e18982f4631572b4bb587940eaa7e90f40ccff719e859d7688f184ebdfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 395 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 3 Hentie van der Merwe Street Hentiesbaai 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.129719093624 14.288168208335
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem