Southbroom Akkommodasie by Sanlameer Villa 2850 | LekkeSlaap
+7

Sanlameer Villa 2850

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R61, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sanlameer Villa 2850 is in 'n gesogte vakansie-landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en bied gehalte verblyf vir 'n paartjie of klein gesin. Dié landgoed bied verskeie doendinge en is naby groot hoofweë, winkels, restaurante en strande.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 4 gaste. Dit is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n tweede gastebadkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en 'n DVD-speler.

Daar is 'n lieflike stoep met braaigeriewe en buitemeubels.

Gaste kan ook gebruik maak van die veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Sanlameer Villa 2850 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbedjie Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xKinderbedjie
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Ligging

  • R61, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R61, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7kWvWMm5aJNaxbmrRCaJuswX7M6kg9ChxpluBabNo5fqi3eEIv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) R61 San Lameer 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.9422736 30.295978
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za