Sanlou
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Rhynhard G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie goeie wegbreek geleentheid.
Johannes M - Nov 2022
Algehele gradering
Nice location, nice place to stay. Hosts are very helpful. Good WiFi. Will stay there again anytime.
Cor N - Mei 2022
Algehele gradering
Uitgerus en vrek lekker gebly.
Sanlou se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons het dit geniet om jul as gaste te he. Groete
Karen R - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Die omgewing is rustig met pragtige uitsig oor die see en binne loopafstand van 'n stil strand.
Daphane P - Jan 2022
Algehele gradering
The accommodation is very beautiful and clean. The owners were very warm, kind and hospitable.
Stephan C - Des 2020
Algehele gradering
Dit was regtig wonderlik en die eienaars was ongelooflik in elke opsig.
Gerhard K - Okt 2020
Algehele gradering
Ons verblyf by Sanlou was voorwaar eersteklas.
Sanlou se terugvoer
Hi Gerhard, dankie vir die mooi resensie dit word waardeer. Ek is bly julle het julle tydjie geniet. Ons sien uit om julle weer te sien.
Nhlanhla N - Feb 2020
Algehele gradering
Awesome.
Sanlou se terugvoer
Thank you for your feedback, it's highly appreciated. Hoping to see you visiting us once again. Regards. Sanlou
Robert G - Jan 2020
Algehele gradering
Lovely home with ample space to enjoy time away from home.
Sanlou se terugvoer
Thank you for your feedback, it's highly appreciated. We note your concern and will be looking into solving it. Hoping to see you visiting us soon. Regards.
Mulalo N - Jan 2020
Algehele gradering
We had an awesome stay.
Elize S - Des 2019
Algehele gradering
Great view en alles wat ‘n mens benodig.
Sanlou se terugvoer
Baie bly jul het dit geniet, en sien uit om jul weer in die toekome te sien. Dankie vir die positiewe terugvoering. Is besig om die veiligheid op te gradeer.
Bronwin H - Des 2019
Algehele gradering
Groot en gemaklik.
Sanlou se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Hoop om julle weer te sien.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Downingstraat 8, Southport, 4240, KwaZulu-Natal