+76
Selfsorg in Augrabies

SANParks Augrabies Rest Camp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 233 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie goeie diens, mooiste plek. Baie lekker. . Baie mooi plek. Baie goeie geriewe, huis is goed gelee en goed toegerus. . Baie goeie diens. . Kan nie wag om weer daar te gaan bly nie. . Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anso V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Alles en nog meer. Baie lekker, alles wat ons nodig gehad het. Die view was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benjamin William P
1 nag
5.0
Apr 2026

Uitstekend! Dit was uitstekend en ek het dit terdeure geniet. Ek sal weer daar wil bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Wens ons kon langer bly. Vriendlikste kelners en receptioniste. Heerlike ontbyt, mooiste staproetes, watervalle net waar jy kyk. Skoon badkamers. Alles was net wow.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
1 nag
5.0
Jan 2026

Magnificent. The camp, facilities and personnel were everything I expected and I was not disappointed. I understand money is tight but would have expected the lookout deck at the head of the falls to have been repaired. I trust it will be when I visit next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald W
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Warm en rustig. Plekkie is goed ingerig. Netjies en skoon. Baie rustig. Lekker om die watervalle te hoor in die aand. Restaurant se kos is ook lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Superb. Such an underrated park and destination, similar to Visrivier but way cheaper and more accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elvin S
1 nag
4.4
Mrt 2026

Kalm, rustig, verfrissend. N Kalmerende tydjie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wilhelmina N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Dis iets wat mens moet sien in lewende lywe! Waterval(le) indrukwekkend en uitkykpunte goed. Daar was vloedskade aan van die uitkykpunte en paadjies maar dis te verstane met hoeveelheid reën wat ons die jaar gehad het. Enigste kritiek wat ek kan lewer is dat stort bietjie opgegradeer kan word en wasbak het stadig gedreineer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

SANParks Geverifieer

Eiendomme 97

Resensies 2061

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 362
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 362
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 362
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Augrabies Falls National Park, Augrabies, Kakamas, 8874, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 438 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1Xm6zz3MpRmG5IMZl4iMB94xOqizwtXbx6rpYT6u7dPKgRatPM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R362 per nag, vir 2 mense 233 5 1 5 Augrabies Falls National Park Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.593301 20.337403
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang