Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Gesinskothuis (FA4D)
-
Selfsorg.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Tarief sluit 'n 1% gemeenskapsfooi in. - Gesinskothuis (FA4S)
-
Selfsorg.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Tarief sluit 'n 1% gemeenskapsfooi in. - Gorge-kothuis (CO2)
-
Selfsorg.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Tarief sluit 'n 1% gemeenskapsfooi in. - Chalet (CH2/4V)
-
Selfsorg.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Tarief sluit 'n 1% gemeenskapsfooi in. - Chalet (CH2/4VD)
-
Selfsorg.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Tarief sluit 'n 1% gemeenskapsfooi in. - Chalet (CH2)
-
Selfsorg.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Tarief sluit 'n 1% gemeenskapsfooi in. - Chalet (CH2/4)
-
Selfsorg.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Tarief sluit 'n 1% gemeenskapsfooi in. - Kampterrein (CK6P)
-
Selfsorg.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Tarief sluit 'n 1% gemeenskapsfooi in.
Huisreëls
Neem kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n ID-dokument, paspoort of ander geldige ID-bewys, soos 'n bestuurslisensie vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R240 per dag vir buitelandse besoekers, R120 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.
Neem asb. kennis van die hek-ure:
Hoofhek: 7:00 tot 18:30.
Let daarop dat hoewel die hek 24 uur per dag beman word, jy steeds vooraf reëling moet tref indien jy beplan om na 18:30 te arriveer of voor 7:00 te vertrek.
Die vlieg van hommeltuie is streng verbode in die park.
Rook is verbode in die eenhede.
Maak asb. seker dat jy nie waardevolle items of kos laat rondlê nie aangesien daar bobbejane in die kamp is.
Daar is beperkte lig buite, so gaste sal 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers op dag- of oornagroetes moet genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Ons raai gaste aan om malariapille en muskietweerders saam te bring. Hoewel malaria nie algemeen hier voorkom nie, is dit wel al in die verlede aangemeld. Raadpleeg asb. jou apteker of dokter hieroor.
Daar is 3 swembaddens vir gaste se gebruik en die swembad-ure is as volg:
Oktober tot Maart: 6:30 tot 19:30.
April tot September: 7:30 tot 17:30.
Bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Augrabies Falls National Park, Augrabies, Kakamas, 8874, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 438 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang