+111

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Mariana F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Salig! Rustig en skoon. Uitnodigend. Vriendelike personeel. Lieflike kiosk. Ja, baie. Berg-en-Dal is 'n lieflike en skoon kamp. Ons bungalow was netjies en is elke dag skoongemaak. Die restaurant is uitnodigend en die kos is baie smaaklik. Lekkerste koffie melkskommel gehad. Ek is besonder beïndruk met die werknemers. Baie vriendelik, hulpvaardig en ingestel om 'n diens te lewer. Dit sluit kelnerinne en werkers by ontvangs en die kiosk in. Ek kan nie wag om weer plek by Berg-en-Dal te bespreek nie. Groot verskeidenheid diere gesien. 4 van Groot Vyf - net nie luiperds nie. Ook 'n cheetah en hiënas gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beila C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Perfect family stay. Good family spot. We have a small child who enjoyed the pool and walks. Friendly small wildlife in the camp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidy A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Top heerlijk ruim. Heerlike mooi huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anelda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Heerlik rustig. Die netjiesste kamp van almal in die wildtuin.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nj E
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2026

Teleurstellend. Ons het onlangs by Berg-en-Dal in die Krugerwildtuin oorgeslaap, en was ongelukkig baie teleurgesteld met ons ervaring. Ons het om 14:00 ingecheck soos ooreengekom, maar die chalet was nie gereed nie. Die gordyne was nog in sakke en glad nie opgehang nie, en die algehele toestand van die eenheid was onaanvaarbaar. Die buite-area was besonders vuil en verwaarloos, met bossies, vuilheid en ’n onnet stoep. My man moes die situasie gaan rapporteer, waarna personeel eers gestuur is om die chalet reg te maak. Hy moes selfs vir hulle wys wat alles skoongemaak en reggemaak moes word — iets wat beslis nie ’n gas se verantwoordelikheid behoort te wees nie. Dit was baie teleurstellend om so ’n gebrek aan voorbereiding, netheid en aandag aan detail by ’n bekende fasiliteit te ervaar. Hierdie ervaring het glad nie aan ons verwagtinge voldoen nie. Ons hoop dat bestuur hierdie kwessies sal aanspreek sodat toekomstige gaste die standaard van verblyf kan ervaar wat ’n mens verwag.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Marius K
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Wonderful. Enjoyed it a lot. Great place for camping.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Puik huisie, beddegoed netjies en skoon - word definitief aanbeveel! Dankie aan die webtuiste; ons het lekker gebly in Berg-en-Dal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens Daniel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik. Heerlike skoon rustige kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons was aangenaam verras: van lieflike verblyf tot wonderlike restaurant. Sal beslis weer hierdie kamp besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

SANParks Geverifieer

Eiendomme 100

Resensies 2136

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 509
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 509
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 509
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R570, Kruger National Park, Malelane, 1320, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 851 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmfu4gfd5TCvuTWxbJN7cLVq9GcorWEYWLl9WSBf3Nn0UgEpA62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R509 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Off the R570 Kruger National Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.428132 31.444359

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang