Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Berg-en-Dal Rest Camp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rhino Gastehuis GH8B
Selfsorg.
Tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
J Le Roux Gastehuis GH6D
Selfsorg.
Tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Gesinskothuis FA6ZS
Selfsorg.
Tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Gesinskothuis FA6ZB
Selfsorg.
Tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Gesinskothuis FA6
Selfsorg.
Tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Gesinskothuis FA6C
Selfsorg.
Tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Bungalow BA3U
Selfsorg.
Tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Bungalow BA3UZ
Selfsorg.
Tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Bungalow BA3
Selfsorg.
Tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Kampeerplek CK6P
Kampeer. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220vir SADC-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Slegs gaste wat vooraf bespreek het by kampe binne 10 km vanaf 'n ingangshek mag laat inklok en net onder die volgende omstandighede:
-Dit word onder geen omstandighede by die Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hek toegelaat nie.
-Onder geen omstandighede kan gaste na 21:00 inklok nie.
-'n Addisionele koste word per voertuig verhef: R710 vir voertuie met 8 passasiers of minder, R1490 vir voertuie met 9 passasiers of meer.
-Dit moet vooraf met die hek en kamp gereël wees
- Bewys van die noodgeval wat die inkloktyd vertraag het sal aangevra word.

Al die verblyf, ablusiegeriewe en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak.
Behalwe vir die bank op Skukuza (wat oop is van Maandae tot Vrydae en op Saterdagoggende) en 'n OTM by Skukuza en Letaba, is daar nie geriewe waar jy geld kan trek in die park nie.
Dagbesoekers mag nie meer alkoholiese drankies saambring na, of nuttig in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekplekke, wildkyk-areas of paaie, hekke en ander areas was as openbare areas gemerk is. Die beperkings is nie van toepassing op oornaggaste nie. Hulle mag wel hul eie alkoholiese drankies saambring om in die privaatheid van hul eie eenhede en in die restaurante te geniet. Soos die dagbesoekers, mag oornaggaste egter ook nie in openbare areas drink nie.

Moet asb. nie kos in die oopte los nie. Steelgierige apies en bobbejane is oral.

Gaste mag net laat inklok, tot 21:00, in 'n noodgeval (bewyse en 'n geldige rede moet voorsien word). 'n Ekstra laat-inklokfooi word gehef en moet by die hek betaal word. Gaste kan nie laat inklok by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige hekke wat verder as 10 km vanaf die bespreekte blyplek is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale parke is streng verbode.
Diere en troeteldiere mag nie deur gaste in 'n Nasionale Park ingebring word nie.
Rook is verbode in die eenhede.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.

Oopmaaktye van hekke:
Okt. - Mrt.: 05:30
Apr. - Sept.: 06:00

Berg-en-Dal oopmaaktye vir hekke:
Okt.: 05:30
Nov. - Jan.: 04:30
Feb. - Mrt.: 05:30
Apr. - Sept.: 06:00

Berg-en-Dal toemaaktye vir hekke:
Aug. - Okt.: 18:00
Nov. - Feb.: 18:30
Mrt. - Apr.: 18:00
Mei - Jul.: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 851 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R570, Krugerwildtuin, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmfu4gfd5TCvuTWxbJN7cLVq9GcorWEYWLl9WSBf3Nn0UgEpA62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Off the R570 Kruger National Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.428132 31.444359