Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanroc

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Sanroc
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jessica S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S
Saam met vriende

A true gem!

It was the perfect weekend getaway - well-equipped budget stay, clean and comfortable in an incredible place. Fully enclosed yard for my dog was an added bonus. I will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename eienaars en saam met dit 'n asemrowende uitsig veral tydens sonsondergang.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phil D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location.

Excellent. Enjoyed every moment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette C
Gesin met tieners

Soveel meer as wat ek kon vra. Twee dae was te min.

Sanroc is 'n stukkie hemel, vir 'n beter ligging kon ons nie gevra het nie. Ek, my tiener dogter en 2 hondtjies het vreeslik lekker gebly en gerus. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam, die verblyf was netjies, skoon en daar was niks wat ons gekort het nie. Sal beslis weer hier kom oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra Z - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Heerlike plekkie reg langs die see, veilig en privaat. Alles was skoon en netjies. Defnitief 'n plek om weer te besoek binnekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny Z - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful little gem!

We really enjoyed the beautiful location and the sound of the sea! A very comfortable unit equipped with everything we needed. Very kind and welcoming hosts! A place we'd definitely come back to!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful sea views.

Sandy and Veronica are like family, thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus met mooiste uitsig.

Blyplek het meer as wat nodig is. Kyk uit oor die see en dis 'n paar tree vanaf die strand. Baie rustige area om te kan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lieza B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde met die beste uitsig!

Wonderlike plekkie reg op die strand, met die mooiste see-uitsigte! Ons het heerlik gerus in hierdie stukkie hemel! Baie dankie, ons sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld. Van stoep tot seewater in een minuut tops. Rustige, skoon en veilige verblyf.

Ek en 'n vriend het vir 2 nagte by Sanroc gebly en dit baie geniet. Die gasvrou het ons in vrede gelaat en bloot genoem dat ons moet laat weet indien ons iets kort. Ek hou van dit. Die binne-buite stort is uniek, en sal veral in die warmer maande baie aftrek geniet. Die plafon is nou wel omtrent net 190cm hoog maar dit het ons glad nie gepla nie, al is ek 183cm lank. Dit mag dalk 'n probleem vir langer persone wees, maar as 'n ou na die hele pakket teen die prys kyk, is dit puik waarde vir geld. Sanroc sal my verseker weer sien.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful

Nice and quiet beautiful sea view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome visit.

Everything you need - It's all about being on the beach - 15 steps away. If you want peace, quiet and tranquillity this is the place for you. Absolute re-generation. Basic but clean, safe and excellent value for money. Already booked my next stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicia P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia P

Excellent value for money, relaxing stay with stunning beach view.

Excellent location, good value for money, friendly hosts and pet-friendly. The place was clean and well-equipped. We enjoyed the privacy and the exquisite beach views, the fact that we could walk out of your lovely garden and be right on the beach is any person's dream. Would definitely recommend it and would like to visit again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almari R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Almari R

'n Sielverslawende huisie by die see.

Netjiese, skoon, billik-geprysde plekkie aan die pragtige Weskus. Die aangename gasvroue. Was vriendelik en behulpsaam. Mens kan nie anders as om sielsverkwik weg te gaan by Sanroc nie. Die see-uitsig en gedruis van die see was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ligging, baie rustig, goed vir die siel.

Sal beslis weer gaan, jy kan die see uit elke vertrek sien, alles was skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chloe J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely little beachy break! My dog was in heaven & so were we.

Very clean home space with everything you may need in the kitchen, lovely to sleep with the sound of the ocean for a break from the city - having a beach as your backyard, beautiful sunsets!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxana S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxana S
Saam met vriende

Awesome in every way us all I can say.

Such a private peaceful garden right in the beachfront with a delightful bright and well maintained accommodation. Superb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Uitstekende wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Rafniastraat 6, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b099dc4d6ce9000ea0383b709ae4b85c7f804b4788c30833a2667e1c1fdfd2d6b49b2a87508441c0a45400d564cfb380457?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 6 Rafnia Street Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 14:00 -32.7181113 17.9375594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem