Santa Maria-Langebaan Country Estate
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jos H - Apr 2024
Algehele gradering
Convenient and pretty!
Diana I - Jul 2023
Algehele gradering
Just one night.
Luzandrie H - Apr 2023
Algehele gradering
Wat 'n belewenis.
Santa Maria-Langebaan Country Estate se terugvoer
Baie dankie, vir die terugvoering, dit word waardeer.
Richard S - Okt 2022
Algehele gradering
Veilige, luukse verblyf in Langebaan.
Santa Maria-Langebaan Country Estate se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Richard, hoop ons sien julle weer. Groete, Leon.
Hannes D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik met my kinders gewees.
Santa Maria-Langebaan Country Estate se terugvoer
Thanks Hannes, hope to see you and the family soon.
Dane T - Nov 2021
Algehele gradering
A beautiful house, with perfect location on the estate.
Nasser A - Nov 2021
Algehele gradering
Nice, clean, very close to all activities for kids.
Chris V - Sep 2021
Algehele gradering
Gemaklike in-en-uitboek.
Santa Maria-Langebaan Country Estate se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Chris, hoop om julle weer te sien.
Ken S - Sep 2021
Algehele gradering
Reëls, reëls en nog reëls!
Santa Maria-Langebaan Country Estate se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Jul breekskade deposito is reeds op die 16/09 terug betaal, 14 dae na jul verblyf.
Jul is persoonlik gekontak en verduidelik van die breekskade deposito betaalbaar, waarmee u geen probleem gehad het nie. Breekskade deposito is 2 ledig van aard.
Eerstens Spoedkameras binne die landgoed is aangebring vir die veiligheid van diere, kinders, stappers, drawwers, fietsryers,gholfers, ens. Sou n gas wat op die landgoed bly nie die spoedgrens gehoorsaam nie, is die eienaars verandwoordelik vir die koste daarvan (wat baie maklik R1000 -R1500)kan wees. ‘n Eienaar kan sekerlik nie verantwoordelik gehou word vir so ‘n spoedkaartjie nie. Tweedens is dit vir breekskades, dit is welbekend in die bedryf vir selfsorgeenhede om dit te vra om te probeer om die eiendom te beskerm teen vandalisme en gaste wat soms disrespekvol optree teenoor die eiendom / inhoud van die eiendom.
Die daaglikse elektrisiteits kwota is meer as genoeg om met gemak ‘n mens se daaglikse gebruik van elektrisiteit te voorsien. Die kwota is in plek gestel as gevolg van gaste wat die sisteem misbruik bv mense wat die oond aanlos vir 2dae of die geyser 6 keer ‘n dag leeg tap.
Luan F - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik, beste tyd.
Santa Maria-Langebaan Country Estate se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, hoop om julle gou weer te sien
Leon
Alicia E - Jul 2021
Algehele gradering
Lovely, homely, relaxing.
Santa Maria-Langebaan Country Estate se terugvoer
Hi Alicia. Thanks for the feedback, we take note of the need for an indoor fireplace, but hopefully when you visit us again it would not be so bitterly cold during your stay. Kind regards Leon
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aldegrondeweg 31, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom