Santa Maria-Langebaan Country Estate
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aldegrondeweg 31, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 199R1 019 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Santa Maria-Langebaan Country Estate is 'n vreedsame selfsorghuis wat in die veilige Langebaan Country Estate met sy manjifieke Gary Player-gholfbaan geleë is. Die huis is ideaal vir gesinne of gholfspelers.
Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n kombuis wat volledig toegerus is.
Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n slaapbank en die eenheid het 'n bababedjie. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en stort, en die tweede badkamer het net 'n stort en toilet. Daar is ook 'n gastetoilet onder.
Santa Maria Loft het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas en ketel toegerus. Die sitarea het 'n TV en daar is braaigeriewe. Daar is ook 'n privaat stoep.
Die verblyf het ook ononderbroke kragtoevoer wat die WiFi gedurende beurtkrag aan die gang hou. Daar is ook noodligte en 'n gasstoof.
Aangesien die huis op die Langebaan Country Estate geleë is, het gaste toegang tot die klubhuis, gemeenskaplike swembad, putt-putt, gholf, kinderspeelarea, tennisbaan en die oefenbof.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Aldegrondeweg 31, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Santa Maria-Langebaan Country Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aldegrondeweg 31, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom