Santa Monica at Roger

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Santa Monica at Roger bied verblyf in Magaliessig, Sandton. Dié gastehuis is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede en geriewe te verken.

Verblyf word gebied in 4 kamers en 1 kothuis wat eenders versier is. Die kamers het 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed en het elkeen 'n en suite-badkamer of maak gebruk van 'n gedeelde badkamer. Meeste van die kamers het lugversorging of 'n plafonwaaier, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.

Ontbyt en ander maaltye kan gereël word en word in die eetarea bedien. Die gastehuis het ook 'n swembad, wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie agter 'n afstandbeheerhek.

Santa Monica at Roger is ongeveer 3 km vanaf Montecasino, 5,5 km vanaf die Nicolway Bryanston Winkelsentrum en die Bryanston-buiteklub, en 12 km vanaf die Sandton Konvensiesentrum.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Spaans

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  24-uur Kamerbediening
  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Santa Monica At Roger gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R699 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]