LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Santana 804 | LekkeSlaap
+21

Santana 804

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duke-rylaan 1, Margate North Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santana 804 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Dit het 'n asemrowende see-uitsig vanaf die balkon en die meeste kamers.

Dié woonstel is op die agtste verdieping. Dit het slaapplek vir 2 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders en maak gebruik van 'n tweede badkamer met 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en bied toegang tot die balkon. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n restaurant, 'n skoonheidsalon, wasgoedgeriewe en veilige onderdakparkeerplek.

Boonop is die kompleks naby Margate North Beach en besienswaardighede in die omtrek.

Slaapplek

’n Bespreking by Santana 804 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Santana 804
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Duke-rylaan 1, Margate North Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Santana 804 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duke-rylaan 1, Margate North Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQoYvMXzLVx4h6wpfjQArxVnWk6DRKmfWFQLx6t1v6mbOXAQzUR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 1 Duke Drive Margate North Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.859183500017 30.373249148935
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!