Willard's Beach Akkommodasie by Santorini Thira 9 | LekkeSlaap
+9
+9

Santorini Thira 9

Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Santorini Thira 9 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondverdieping in die veilige Santorini Landgoed in Ballito. Die Santorini Landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, 'n tennisbaan en direkte toegang tot Thompson's Bay-strand.

Die woonstel het slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort. Die slaapkamers het lugversorging en die leefareas het plafonwaaiers.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n tafel en sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n plasma-TV en sekere DStv-kanale.

Die stoep het buitemeubels en 'n vlekvrye staalbraai en uitsig oor die tuin en die oseaan. 'n Skoonmaakdiens in die week word aangebied.

Slaapplek

’n Bespreking by Santorini Thira 9 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ocean-rylaan 101, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA090c32c382b5c696e7f5fd120e2c46dc0d374f2277901694ef23cbad40cc50fca74d2bcc191b26a4dbc9e480d7f34e1194f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 5) 101 Ocean Drive Ballito 4418 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.523179599829 31.227060070149
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za