Santos 3
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munro-straat, Eenheid 3 Santos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 695 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Santos 3 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondverdieping in die veilige Santos-kompleks in Santosbaai. Dit is naby die strand en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea langsaan het rusbanke, 'n TV en gratis WiFi.
Die leefarea lei na die stoep met draagbare braaigeriewe en sitplek. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Die verblyf is naby geriefswinkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Point Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 150
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Munro-straat, Eenheid 3 Santos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munro-straat, Eenheid 3 Santos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap