+14

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

A refundable breakage deposit of R2 000 is payable directly to the property.

Huisreëls

Die breekskadedeposito is 7 dae na die uitklokdatum terugbetaalbaar indien alles in die eenheid in orde is.

Indien gaste later wil inklok, moet hulle vooraf reëlings tref.

Ekstra fooie sal in die volgende situasie gehef word:

Indien gaste in die eenheid rook.
Indien die skottelgoed nie voor vertrek gewas word nie.
Indien gaste die eenheid oopgesluit los.
Indien gaste nie die sleutels met uitkloktyd teruggee nie.
Indien gaste ná inkloktyd arriveer.
Indien meer as die bevestigde gaste in die eenheid bly.
Vir morsmerke en vlekke op meubels en matte.
Indien troeteldiere sonder toestemming in die eenheid is.
Vir enige breekskade of vermiste items.
Enige geraas of steurings wat tot klagtes van die bure lei.
Indien gaste voorraad van verskillende eenhede meng bv. eetgerei, breekware ens.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 940
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 940
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 940
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Munro Street, Santos 49, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1eac38e9c0af988225efa577fd825392c426565e2530b72fc1729d801e03d3009167a627aee17c38996a53c56faa985b4cf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 Munro Street Santos 49 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.178252614733 22.13602685159
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang