Santos 61/62

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Santos 61/62 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks op die strandfront in Santos Beach, stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante geleë is.

Hierdie woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-sitarea en 'n kombuis. Al die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, stoof, oond en 'n tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die sitarea bied toegang tot 'n balkon met 'n ingeboude braai en buite-sitplek. Die woonstel het ook 'n dubbelmotorhuis.

Ongelukkig laat ons nie rook of troeteldiere toe nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Santos 61/62 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Santos 61/62 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false