6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 George Road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Santos 61/62 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige strandfrontkompleks by Santos-strand, stapafstand van verskeie winkels en restaurante.
Die woonstel beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Alle slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens. Elke slaapkamer het 'n badkamer met 'n aparte toilet, terwyl die derde slaapkamer ook 'n stort het.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër en 'n klein skottelgoedwasser. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe en buitesitplek. Die woonstel sluit ook 'n motorhuis vir 1 voertuig, 'n addisionele afdeling met nog 'n leefarea en 'n Weber-braai, sowel as 2 buiteparkeerplekke in.
Ongelukkig word rook en troeteldiere nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 192
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1 George Road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos 61/62 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 George Road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang