Santos 7

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Santos 7 is 'n selfsorg-eenheid op die grondverdieping met pragtige see-uitsigte. Santos is teen die see by Santosstrand in Mosselbaai geleë. Die eenheid is naby aan plaaslike restaurante, winkels en doendinge.

Die eenheid het 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n volledige badkamer. Spiraaltrappe lei van die oopplan-leefarea na die slaapkamer onder. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n skottelgoedwasser. Die leefarea is toegerus met gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en skuifdeure wat lei na die klein patio met braaigeriewe en see-uitsigte.

Santos in Mosselbaai is die ideale, gerieflike akkommodasie vir gesinne of vriende. Let asseblief daarop dat gaste die sleutels by die hoofkantoor moet afhaal.

Slaapplek

'n Bespreking by Santos 7 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Santos 7 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false