4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 George Road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Santos 7 is 'n selfsorg-eenheid op die grondvloer met pragtige see-uitsigte. Santos is op Santos Bach in Mosselbaai geleë. Dit is naby alle plaaslike restaurante, winkels en doendinge.
Dié eenheid het 2 slaapkamers, die hoofkamer met 'n dubbelbed en die ander kamer met 2 enkelbeddens. Daar is 'n volledige badkamer met n stort en toilet. Spiraaltrappe lei vanaf die oopplan-leefarea na die slaapkamers bo. Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV me Wi-Fi en skuifdeure wat na die klein patio met braaigeriewe en see-uitsigte lei.
Santos in Mosselbaai is die ideale gerieflike verblyf vir gesinne of vriende. Neem asseblief kennis dat gaste asseblief die sleutels by die hoofkantoor moet afhaal.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 190
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1 George Road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos 7 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 George Road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang