Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sapphire At 54 Self Catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burg-straat, Klein Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R995 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sapphire At 54 Self Catering bied gerieflike selfsorgverblyf wat sentraal in Klein Windhoek, Windhoek geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie, sakereisigers of 'n gesin wat Namibië wil verken.

Verblyf word in 'n gesinseenheid met slaapplek vir 4 of 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gebied. Die gesinseenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Dié eenheid het 'n volledige badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Albei eenhede het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Albei eenhede het gratis WiFi, 'n TV met Netflix en YouTube, asook 'n lessenaar.

Alle gaste het toegang tot 'n gedeelde balkon met 'n uitsig oor die stad. Daar is ook braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Sapphire At 54 Self Catering
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Fran Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 4

Ligging

  • Burg-straat, Klein Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink Sapphire At 54 Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burg-straat, Klein Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30d3db4d0a00cde9ab94dc7e7cd559f6d1c4744d8886d4288c97d344c965d2f26610999ce565423f886b24623848d6182340?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Burg Street Klein Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.579091 17.093418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem