Sapphire Sunset
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Hierdie huis het sonkrag en 'n batterystelsel vir tydens beurtkrag.
Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sapphire-weg 30, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10