Marlothpark Akkommodasie by Sarara | LekkeSlaap
+22
+22

Sarara

Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cobrastraat 1129, Marlothpark, 3140, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 16

Beskrywing

Sarara is 'n selfsorg-vakansiehuis in die Marlothpark Wildreservaat. Die dorp is aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë.

Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, ketel en 'n versameling breekware, eetgerei, potte, panne en kookgerei toegerus.

Die sitarea langsaan lei na 'n onderdakstoep met 'n plafonwaaier, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n uitsig oor die braai-area en plonspoel. Daar is gratis WiFi en parkeerplek vir voertuie op die perseel.

Marlothpark spog met 4 van die Groot 5 - nie die olifant nie. Olifante word egter gereeld in die Krokodilrivier raakgesien wat die grens tussen Marlothpark en die Krugerwildtuin vorm. Renosters, buffels, leeus en luiperds kan in Lionspruit, 'n aparte wildreservaat in Marlothpark, gesien word. Ander wild, soos koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, bobbejane, bosbokke, blouape, njalas, impalas, vlakvarke en volstruise wei sommer so tussen die huise.

Slaapplek

’n Bespreking by Sarara sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cobrastraat 1129, Marlothpark, 3140, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cobrastraat 1129, Marlothpark, 3140, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5be22c09a77fb140844afd468b5b3e0cf9c109b57038266565b1eefd49dcc4d80fc0c98ab13b8af2309402325fe88938367?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 1129 Cobra Street Marloth Park 3140 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.36323 31.76641
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za