Saronsberg Vineyard Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Saronsberg Vineyard Cottages is aan die voet van Saronsberg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net buite die historiese dorpie, Tulbagh.

Ons selfsorgkothuise is opgeknap en het elkeen 'n en suite-badkamer, 'n ruim kombuis, sit- en eetarea en hoë plafonne. Al 16 kothuise het kaggels en braaigeriewe wat dit ideaal maak vir die somer- en wintermaande. Linne en handdoeke word voorsien. Verlustig jou in die asemrowende uitsig, terwyl jy 'n glasie van ons bekroonde Saronsberg-wyn geniet!

Doendinge sluit wynproe, wandelinge, bergfietsry en voëlkyk in. Saronsberg Wine Estate is 'n unieke toevoeging tot die Tulbaghvallei se ryk erfenis. Dit is in 2002 gestig toe Waveren en Welgegund, twee gedeeltes van die historiese Twee Jonge Gezellen, aangeskaf en omskep is in 'n indrukwekkende wynproe-bestemming met 'n fantastiese ligging.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Wynkelder
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Saronsberg Vineyard Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za