LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Saxe-Coburg Lodge | LekkeSlaap
+65

Saxe-Coburg Lodge

17 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Saxe-Coburg Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Engela V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V
Saam met vriende

Baie geniet. Gasvry.Goeie ontbyt.

Sal gastehuis aanbeveel. Goeie geriewe en netjies. Mooi dekor.

Anneke S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S
Enkelreisiger

Skoon, netjiese kamer met alles wat 'n mens nodig het.

Die ligging is perfek - reg in die middel van die dorp.

Elmarie L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L
Gesin met tieners

Highly recommended. We had a wonderful stay with very friendly owner.

The place is highly recommended. Very clean, beautiful. Very pleasant owner. Will definitely return to stay there again.

Mariana V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste verblyf in 'n pragtige dorp.

Baie sentraal geleë, in 'n rustige atmosfeer. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en laat 'n mens spesiaal voel! Sal die lodge aanbeveel.

Lucy T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike akkommodasie by ongelooflik gasvrye mense!

Na 'n baie lang pad van Johannesburg af, het ons doodmoeg en redelik laat by Saxe-Coburg Lodge gearriveer. Ons is met ope arms verwelkom. Ons was heel onverwags opgegradeer na die swembad suite - 'n pragkamer (met 'n romantiese hemelbed), 'n gerieflike sitkamer en selfs 'n klein kombuisie. Die komplementêre sjerrietjie was 'n welkome lafenis na ons lang pad. Carmen was so gaaf om die Prins Albert Maanligmark, asook een of twee ander "watering holes" - alles binne stapafstand - aan te beveel. Na 'n heerlike aandete by Gallery Café en 'n baie goeie nagrus, het Dick vir ons die heerlikste (en groot!) ontbyt voorberei. Ons het so lekker aan die gesels geraak met Dick, Regina and Carmen dat ons heelwat later vertrek het as beplan, maar dit was heerlik om hulle ook beter te leer ken en so lekker te kon kuier! Hulle is werklik die lieflikste, gasvrye mense en die akkommodasie by Saxe-Coburg Lodge kry 'n 10 uit 10 van ons af. Uitstekende ligging, wonderlike en baie gerieflike akkommodasie en baie vriendelike mense - wat meer kan 'n mens vra? Ons kan met 'n geruste hart Saxe-Coburg aanbeveel!

Thys B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B
Saam met vriende

Puik gastehuis!

Stylvolle, netjiese, skoon akkommodasie. Vriendelike gasheer en -vrou. Baie sentraal. Puik ontbyt. Kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Estelle G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was fairly pleasant, except for the room being extremely cold.

Our stay was fairly pleasant, except for the room being extremely cold. Despite the air-conditioning running most of the time. An upgraded version is recommended. However, the one most annoying factor is that we stayed in the middle room, and unfortunately every noise from the two rooms on either side was clearly heard in our room, from the one bathroom door that scrapes the floor, and whenever one of the guests use their toilet or shower. This facility is very conveniently positioned, the hosts are lovely people, but this will not be our first choice of accommodation when we visit Prince Albert again.

Frank T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster!

Ons hele ondervinding was vyfster. Vanaf die ontvangs by aankoms, die verhitte kamer, die verhitte komberse op die koninggrootte-bed, die lekker sjerrie, die lekker warm ontbyt en interessante geselskap van die eienaars die volgende oggend. Sal hierdie besoek in ons geheues laat voortleef. Welgedaan!

Willie B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my vrou was aangenaam verras met die ontvangs en omsien na ons gemak.

Die gasheer en vrou was baie aangenaam. Die ontbyt was van goeie gehalte en jy kon baie keuses maak. Die woonplek was netjies en daar was genoeg klimaat versorging. Naby aan eetplekke.

Marius S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Baie ontspannend.

Eienaars is baie hulpvaardig en vriendelik. Kamers netjies, tuin groen en koel met groot bome. Uitstekende ligging regoor Swartberg Hotel, waar aandetes geniet kan word binne stapafstand.

Michele M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele M
Gesin met klein kinders

Rusting en ontspannend.

Sien sterre.

Belinda R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Regtig waarde vir geld! Pragtige kamers, netjiese skoon badkamers. Vriendelike mense, heerlike ontbyt. Dis reg oorkant die Prins Albert Hotel geleë, so jy loop net oor die pad om heerlik te gaan sit en kuier op die hotel se stoep. Veilige parkering. Sal volgende besoek aan Prins Albert definitief eerste daar aanklop vir verblyf.

Leoni K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste adres in Prins Albert.

'n Uitstekende keuse in ag genome dat die gastehuis in die hoofstraat tussen die winkeltjies en eetplekke geleë is, dus parkeer jou voertuig en geniet Prins Albert!

Marius M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ou-wêreldse omgewing. Baie skoon en netjies. Deeglik beplan van die muskietnet tot die tydskrifte.

Gasvryheid uit die boonste rakke. Heerlike ontbyt wat op die stoep bedien word. Lieflike kamer met alles wat jy nodig het. Lekker stoepie en toegang tot 'n swembadjie om jou af te koel. Uitstekende ligging in die hoofstraat. Veilige parkeerplek.

Piet D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

My man het my Prince Alfred toe geneem vir my verjaardag. Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer was regtig pragtig en gerieflik. Ons was binne stap afstand van alle geriewe. Heerlike ontbyt.

Roelf B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag oorgeslaap.

Vriendelike gasvrou, heerlike ontbyt, netjies en skoon. Heerlike, ontspanne atmosfeer en 'n pragtige tuin.

Granville R - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Granville R
Saam met vriende

Great place to spend a relaxing weekend while exploring the area. Great hosts and beautifully appointed.

We, all 4 of us, enjoyed our 2 night stay. Rooms are beautiful, clean with definite attention to detail. Lovely white percale linen, flowers and sherry in the room. We caught up with an old friend, Dick (the host) his charming wife Regina and daughter Carmen. Friendly, homely with a delicious breakfast as well. We will definitely recommend to friends and hope to return again soon!

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 60, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmEHUeFR7tOwNg8nFwgylWnDlfL8zlSKNP9LICcCUz8bIEGoS6S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 60 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.222631517124 22.029777842189
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!