- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Polkadraaipad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 700R1 190 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die landgoed is sentraal naby Stellenbosch, Kaapstad se middestad en die Kaapstad Internasionale Lughawe geleë. Dié gastehuis is in 'n sekuriteitskompleks geleë.
Die gesinswoonstel beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die Comfort- en Klassieke woonstel beskik elk oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Elke eenheid se kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitareas het gaskaggels en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Forelhengel
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Meghann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Polkadraaipad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
- Gaste dink Saxenburg Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kuilsrivier Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Polkadraaipad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap